Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
September 30, 2022ToekomsVenster: Moenie wegdoen met die misterie nieMoenie liggelowig wees nie. Luister met eerbied, respek, agting en volwassenheid in die Here....more5minPlay
September 29, 2022ToekomsVenster: Ons maak nie reg nieOns mag hierdie goeie nuus nie van die skare honger mense weerhou nie....more3minPlay
September 28, 2022ToekomsVenster: Om die stem van die Here te hoorEk wonder of jy ook by so ʼn oomblik is? As jy dit nie waag nie, sal jy dit nie maak nie. Ons gesels môre verder, maar wil jy nie die implikasie van hierdie gedeelte vir jou lewe oorweeg nie?...more4minPlay
September 28, 2022ToekomsVenster: ’n Ewig durende bron van kragLeef daagliks, ja oomblik vir oomblik, in die kragveld van die Heilige Gees!...more5minPlay
September 26, 2022ToekomsVenster: Te veel spinnerakke in my kopDie Bybel leer ons immers om nie die Gees van die Here te bedroef nie, omdat dit sy werk in ons lewens inhibeer en maak dat ons nie die stem van die Here kan hoor nie....more4minPlay
September 21, 2022ToekomsVenster: Dis die hasies wat die blomme vernielDit is die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, word gesê. Hier by ons, is dit die hasies. Daar is dikwels iets wat knaag. Solank jy dit nie aanspreek en hanteer nie, word dit naderhand onhanteerbaar....more3minPlay
September 21, 2022ToekomsVenster: In alle omstandighede dankbaarKom ons maak vandag ʼn verskil in hulle lewens....more3minPlay
September 21, 2022ToekomsVenster: Nie net myself nieOns plek is nie voor of agter nie, maar deel van. Saam op pad. Ons wen saam of ons verloor saam. Dit gaan op die einde van die dag oor die eer van God-drie-enig....more3minPlay
September 21, 2022ToekomsVenster: Om met dankbaarheid te vierAl die verskonings ten spyt, wil ek jou saamnooi....more4minPlay
September 19, 2022ToekomsVenster: Geen afspraak om met Hom te kuier nodigMag ons waardige burgers wees. Mag sy Koninkryk op aarde uitbrei en mag die volkere van die wêreld sy heerskappy erken en beleef....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.