Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
March 19, 2023ToekomsVenster: Wat ’n interessante klomp menseDaar is inderdaad ruimte onder God se genade-son vir ons almal....more4minPlay
March 19, 2023ToekomsVenster: As ons toegee aan vrees is dit verbyOns leef en beweeg in die kragveld van die Heilige Gees. Immers, die Gees wat God ons gegee het laat ons nie in vrees leef nie, maar vul ons met liefde, krag en selfbeheersing....more3minPlay
March 17, 2023ToekomsVenster: Verbly jou in die hoopDie Bybel sê wees bly want daar is hoop, ongeag jou omstandighede en die uitdagings waarmee jy vandag gekonfronteer word....more3minPlay
March 17, 2023ToekomsVenster: Vryval in en op God se genadeIn sulke tye het ʼn mens nie ʼn ander keuse as om as’t ware te vryval in Sy genade-arms nie. Daar is dit veilig....more3minPlay
March 13, 2023ToekomsVenster: Ligloop vir dubbele standaardeTog is daar ook steeds baie om oor opgewonde te raak....more3minPlay
March 13, 2023ToekomsVenster: Kom vier fees saam met die HereAs daar een plek is waar ons hartlik, spontaan en luidrugtig kan fees vier, is dit tydens die samekoms van die kinders van die Here....more4minPlay
March 13, 2023ToekomsVenster: Vind weer kinderlike vreugdeMiskien kan ek en jy vandag, sonder pretensie, die vreugde van die lewe en van kindskap en van God luidrugtig vier....more3minPlay
March 05, 2023ToekomsVenster: ‘Ek stuur julle’In so ʼn wêreld word Christene geroep om sout en lig te wees....more3minPlay
March 05, 2023ToekomsVenster: Die liefde van God is in ons harte uitgestortPaulus vertel ons van die besondere gehalte van liefde wat God deur sy Gees in ons harte uitgestort het. Dit is Goddelik van aard, bekend as die agape liefde....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.