Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.
November 14, 2022ToekomsVenster: Deur die bril van Sy bloedWanneer ʼn mens God in al sy genadige ontferming raaksien, begin jy ook anders na die mense rondom jou kyk....more3minPlay
November 10, 2022ToekomsVenster: Net oorvloedige dankMaak tyd vir saam eet, saam bid, saam dankie sê en om saam fees te vier....more3minPlay
November 10, 2022ToekomsVenster: God is in beheerIewers sê die Bybel – “moenie ontsteld wees nie. Glo in God, glo ook in my. In die huis van my Vader is daar baie woonplek. Ek gaan om vir julle plek voor te berei”....more4minPlay
November 08, 2022ToekomsVenster: Hy is op soek na die harte van sy kinders"Op hierdie plek sal Ek vrede gee, sê die Here, die Almagtige."...more4minPlay
November 05, 2022ToekomsVenster: Daar is ’n tyd vir huilIs daar iets wat vir altyd verby is waaroor jy moet huil? Vra die Here om jou te seën met trane....more3minPlay
November 04, 2022ToekomsVenster: Pakkies vol van God se vreugdeWie se pakkie moet jy betaal en net dalk vertel dat Jesus hom of haar liefhet?...more3minPlay
November 03, 2022ToekomsVenster: Laat U Koninkryk komAl sal ons die volheid daarvan dalk nie beleef nie, ons het immers steeds deel aan ʼn gebroke wêreld, kan tekens van God se naderende Koninkryk toenemend sigbaar word. Watter rol kan jy speel in so ʼn wêreld?...more5minPlay
November 02, 2022ToekomsVenster: Die oorlogsbasuinDie lied het op eie bodem beslag gekry in wat bekend staan as die “Oorwinningslied”. Daar is weliswaar minder protes daarin verwoord maar belydenis dat God steeds en altyd in beheer sal wees, is duidelik....more5minPlay
November 02, 2022ToekomsVenster: Bid vir die leiersNee wat, ons het genoeg gehad van chaos. Ons kan ʼn verskil maak....more4minPlay
October 31, 2022ToekomsVenster: Toe val die ligEk verkies om uit die genadige voorsiening van God te leef. Ek verkies om te glo dat niks, maar niks sonder sy wil gebeur nie, selfs al verstaan ek dit nie....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,007 episodes available.