Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
April 30, 2023ToekomsVenster: Tot vryheid geroepHeiligmaking is ʼn proses, trouens ʼn lewenslange proses. God bly besig om die Jesus-karakter in ons na vore te bring....more6minPlay
April 30, 2023ToekomsVenster: Om waarlik vry te weesEk herhaal vryheid is duursaam, die kruis op Golgota se heuwel is ʼn bewys daarvan. Leef vry en beywer jou vir die vryheid van alle mense, geestelik en op alle ander terreine van die lewe....more5minPlay
April 27, 2023ToekomsVenster: Kom buig in aanbiddingDie Here is nie afhanklik van hoeveel musikante opdaag nie. Waar Hy in Gees en Waarheid aanbid word, is hy teenwoordig. Ek mag my verbeel, maar dit was kompleet asof die engele saamsing....more6minPlay
April 27, 2023ToekomsVenster: Soek jou krag by die HereDie Bybel sê, soek jou krag by die Here en in sy groot mag. Hy sal jou toerus vir die lewe en die uitdagings daarvan. Laat so ʼn bietjie sagtheid in jou lewe toe en word weer ʼn mens onder mense....more6minPlay
April 26, 2023ToekomsVenster: Om genesing van God te ontvangWord gevul met dankbaarheid dat jy genesing ontvang het, ja, dat God jou in sy groot genade nie gelaat het waar jy was nie, maar jou genees het....more5minPlay
April 25, 2023ToekomsVenster: Vandag is God se dagWatter verskoning bied jy aan dat jy nie aan die gang kom met die saak wat in jou hart leef nie?...more6minPlay
April 24, 2023ToekomsVenster: Dit sal nooit my kan gebeur nieHy verstaan beter as wat jy dink. Hy is anders as mense. Hy skryf jou nie af nie en ook nie uit die boek van die lewe en van die Lam nie....more6minPlay
April 22, 2023ToekomsVenster: Hy is ook nou daar by jou“Ek sal jou nooit begewe en nooit verlaat nie”. Jesus sê, nooit. Hy is ook nou daar by jou, te midde van jou nood, swaarkry, verleentheid en hartseer....more5minPlay
April 20, 2023ToekomsVenster: Verleentheid en geleentheidIemand het gesê dat wanneer die wêreld op sy donkerste is, die lig van die Evangelie op sy helderste kan skyn....more5minPlay
April 20, 2023ToekomsVenster: Om die vrug van die Gees te draToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek www.toekomsvenster.co.za....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.