Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
May 14, 2023ToekomsVenster: God bewaar jou liggaam, siel en geesDie vraag is of jy na jou liggaam kyk? Dit, op sigself, is niks minder as toewyding aan die Here nie....more5minPlay
May 14, 2023ToekomsVenster: God aanvaar jou onvoorwaardelikGod aanvaar ons onvoorwaardelik. Hy sien ons foute en ons sonde nie oor nie, maar sien ons eers raak voordat hy deur sy Heilige Gees begin werk aan dit wat nie deel van die Christus-karakter in ons lewens verteenwoordig nie....more5minPlay
May 12, 2023ToekomsVenster: Kinders van die Here gee hul besteKinders van die Here steek nie lyf weg nie en probeer nie die grootste wins teen die kleinste belegging verseker nie. Kinders van die Here gee hul alles, altyd en onder alle omstandighede....more3minPlay
May 11, 2023ToekomsVenster: Al nader aan God se wilJy kom eerste, jy is ʼn wenner. By God is daar nie tweede en derde plekke nie. Hy sien jou raak en vier jou lewe en getuienis met oorgawe....more4minPlay
May 10, 2023ToekomsVenster: Sonder enige agendaGod het onverdiend aan ons genade bewys....more4minPlay
May 09, 2023ToekomsVenster: Nederigheid is aansteeklikGelowiges beywer hulle vir die applous van die hemel eerder as van die aarde....more4minPlay
May 08, 2023ToekomsVenster: Dit is nie vir ons om te oordeel nieMag ons teenwoordigheid genesing bring in die lewens van mense wat swaarkry....more5minPlay
May 03, 2023ToekomsVenster: Genade vir jouself en anderHet jy genade met jouself, en het jy genade vir en met ander mense?...more7minPlay
May 03, 2023ToekomsVenster: Kom maak ’n verskilDis alles deel van God se skeppingsopdrag. Dit is deel van jou getuienis, dit bring eer aan die Here....more7minPlay
April 30, 2023ToekomsVenster: Onthou jy is heiligDie Heilige Gees kom in sagtheid en deernis na die mens en herinner ons aan die roeping wat op ons lewens rus. Ook van die prys wat Jesus namens ons betaal het. Hy verseker ons van sy bystan...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.