Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
June 11, 2023ToekomsVenster: Loof God vir sy sorgIs dit nie ʼn besonderse mooi vers nie? Dink net daaroor: my tong, bedoelende my menswees, my hele wese, sal nie stilbly oor U sorg nie. Dag vir dag sal ek U loof....more3minPlay
June 08, 2023ToekomsVenster: ‘U goedheid en liefde sal by my bly’Uiteindelik vind hierdie Psalm sy volle vervulling in die ewigheid. Inderdaad iets om na uit te sien, maar tot dan bly Psalm 23 ʼn rigsnoer vir die lewe....more3minPlay
June 08, 2023ToekomsVenster: Die Here wag vir ons by sy feesmaalTragies en hartseer dat ons tyd saam met die Here so dikwels afskeep. Die feesmaal is gereed, die gasheer wag op ons, ons moet net opdaag....more4minPlay
June 05, 2023ToekomsVenster: 'Laat my rus in groen weivelde'Bid dat die Here jou in waarheid sal lei en doen dan wat in jou hart leef....more5minPlay
June 05, 2023ToekomsVenster: 'Ek kom niks kort nie'Mag jy vandag, te midde van persoonlike omstandighede, die teenwoordigheid van die Here beleef....more5minPlay
June 05, 2023ToekomsVenster: Hemelse vrede en krag vir jouMag die vrede en krag wat in hierdie Psalm belowe word, vandag jou deel wees....more4minPlay
May 31, 2023ToekomsVenster: Christus het ons werklik vrygemaakDie hoogste prys is reeds betaal. Ons kan nou leef in die volle sin van die woord....more5minPlay
May 31, 2023ToekomsVenster: Beroep jou op die krag van GodMag jy vandag, te midde en ten spyte van omstandighede, die genade vind om so te leef dat die eer van God Drie-enig steeds voorop staan....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.