Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
June 26, 2023ToekomsVenster: Jy is nooit alleen nieVuur, vlamme, riviere, storms, elemente, aardbewings, tsoenami’s, oorlogsgeweld, armoede, hongersnood, siekte en hartseer – niks kan ons skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, ons Here, is nie....more3minPlay
June 26, 2023ToekomsVenster: Jy is op jou naam geroepJesaja verkondig aan jou die God vir wie niks onmoontlik is nie. Hoor as Hy sê: “Moenie bang wees nie, jy is myne”....more4minPlay
June 19, 2023ToekomsVenster: Kinders is ’n wonderlike geskenkOns verantwoordelikheid teenoor hulle is onbeskryflik groot. Dank die Here dat die Gees ons daarin bystaan....more3minPlay
June 19, 2023ToekomsVenster: Die huwelik as hegte eenheidOns plek is by die huis in die eerste plek. Daar gee ons ons beste....more4minPlay
June 19, 2023ToekomsVenster: Kom ons maak die lewe makliker vir mekaarSewe leë sake sout lê in die pakkamer as ʼn bewys dat die leerskool nie altyd maklik is nie. Kom ons maak die lewe vir mekaar makliker, nie moeiliker nie....more5minPlay
June 19, 2023ToekomsVenster: God verwag niks minder nieDie Here het ʼn standaard gestel en dit is die standaard waaraan ons getoets sal word....more4minPlay
June 19, 2023ToekomsVenster: Ouers se verantwoordelikhedeOns is ʼn span, man en vrou, pa en ma, en ons het kinders. Hulle het volwasse versorgers nodig, nie nog maatjies wat konsekwent moeg is vir die lewe nie....more4minPlay
June 13, 2023ToekomsVenster: Dit is die Here se dagDalk, net dalk, is ʼn stukkie sondebelydenis nou gepas. Ekskuus Here, dat ek so kla....more3minPlay
June 11, 2023ToekomsVenster: Vertrou weer en weer op HomDie digter sê dit so mooi: “Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U. Dit is wonderlik dat die Here ons nie verguis en slegsê as ons bang word nie"....more4minPlay
June 11, 2023ToekomsVenster: Hier vind jy jou daaglikse vernuwingDie Bybel sê innerlik word dag tot dag vernuwe....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.