Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
July 24, 2023ToekomsVenster: Is jy getrou aan jou skeppingsdoel?Hoe is jy besig om aan jou skeppingsdoel uitdrukking te gee? As ʼn mens eers ʼn antwoord gevind het op hierdie vraag en inderdaad daarmee besig raak, bring dit merkwaardige vervulling en tevredenheid....more4minPlay
July 21, 2023ToekomsVenster: ’n Kwessie van prioriteiteDit is ʼn fyn balanseertoertjie en dit is boonop nooit afgehandel nie. Die skets moet van tyd tot tyd hersien word....more5minPlay
July 20, 2023ToekomsVenster: Om ’n balans te handhaafIewers tussen die twee uiterstes van “rem trap en petrol gee”, lê ekwilibrium. Geestelike, emosionele, fisiese heelheid. Hoe is dit met jou gesteld? Is daar balans in jou lewe?...more5minPlay
July 19, 2023ToekomsVenster: Wat maak jy met jou suksesse?Doen alles wat jy kan doen, doen dit voluit en laat die res aan die Here oor....more5minPlay
July 18, 2023ToekomsVenster: Elkeen het ’n unieke roepingMiskien help dit om, soos die proses vorder, aantekeninge te maak, die beskrywing te verfyn sodat jy by die essensie kan uitkom. Dan weer, die reis is inderdaad ʼn lewensreis, die taak is ʼn lewenstaak, die antwoord kom met verdrag. Solank jy en ek daarmee ʼn begin maak....more4minPlay
July 17, 2023ToekomsVenster: In God se beeld gemaakDie vraag is dus, in wie se skadu leef jy en wanneer is jy van plan om jou eie unieke self te ontdek en vleuels te gee?...more5minPlay
July 12, 2023ToekomsVenster: Net wat mooi isAs ons dan weer verwys na vers 11 van Psalm 16 kan ons met meer perspektief nadink en ons instemming betuig dat God inderdaad buitengewoon goed is....more3minPlay
July 12, 2023ToekomsVenster: Altyd by jouDie digter sê: “Ek het die Here altyd by my”. Wat ʼn wonderlike belydenis. Leef vandag en elke dag vanuit hierdie werklikheid....more3minPlay
July 12, 2023ToekomsVenster: Nooit in ons eie krag nieKyk ʼn bietjie rondom jou en sien wat die Here aan jou toevertrou het....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.