Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
August 21, 2023ToekomsVenster: Christene bly nie lê nieVal is nie sleg nie, dis net sleg as jy bly lê. Christene bly nie lê nie, nie as die Woord van God die waarheid is nie. Sy beloftes en Gees sal jou toerus....more3minPlay
August 21, 2023ToekomsVenster: Kom uit die spiraal van ondergangVertrou God met jou hartseer. Die vrede wat Hy gee is hemels....more4minPlay
August 14, 2023ToekomsVenster: Skuldbelydenis is soos asemhalingSkuldbelydenis is soos in- en uitasem. “Here vergewe, dankie Here dat U vergewe”. Ons moet haastig wees om sonde te bely. Die Here weet in elk geval daarvan. Kry dit uit die pad, vra genade dat jy nie weer en weer struikel nie....more3minPlay
August 14, 2023ToekomsVenster: Laaste asemMag ek voorstel dat jy soos ek vandag ʼn paar oomblikke neem om daaraan te dink dat daar vir elkeen van ons ʼn “laaste asem” geskeduleer is. Hoe wil ons leef in die lig van daardie realiteit?...more3minPlay
August 14, 2023ToekomsVenster: Die grootsheid van God se genadeKom ons laat in die besonder ook die Gees toe om iets van die grootsheid van God se genade, sy teenwoordigheid, sy almag, sy omgee en sy liefde by ons tuis te bring; soveel so dat ons weer vir ʼn slag na ons asems sal snak....more3minPlay
August 14, 2023ToekomsVenster: ‘Die asem van die Almagtige het my lewe gegee’ʼn Mens kan jou die lewe by Christus nie voorstel nie. Hoe sal dit wees, die verheerlikte liggaam waarvan die Bybel praat?...more4minPlay
August 14, 2023ToekomsVenster: Kom op vir asemSjoe, ek dink dat dit ʼn wonderlike “asem-gebed” is, ʼn gebed waarin jy net vir een enkele oomblik dink aan die Een wat die lewe moontlik en die moeite werd maak....more4minPlay
August 10, 2023ToekomsVenster: Gaan maak eers vredeKom ons oefen om te sê dat ons jammer is. Kom ons oefen om te vergewe en vergifnis te ontvang....more4minPlay
August 10, 2023ToekomsVenster: Gekom om die wet sy volle betekenis te geeJesus sê Hy gee die wet en die profete hul volle betekenis....more4minPlay
August 08, 2023ToekomsVenster: Beoefen praktiese ChristenskapDis nie te laat om praktiese Christenskap te begin beoefen nie....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.