Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
September 18, 2023ToekomsVenster: Wat staan ons te doen?Ons kan hand uitsteek en probeer help....more3minPlay
September 18, 2023ToekomsVenster: Alles is net genadeOnthou, alles, alles is genade en onverdiende guns alleen. Elke asemteug en elke tree is omdat die God van hemel en aarde dit in goedheid skenk. Dis wie Hy is, ʼn goeie God....more3minPlay
September 08, 2023ToekomsVenster: ‘Moenie op jou eie insigte staatmaak nie’“Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.” – Spreuke 3:5 (AFR83)...more3minPlay
September 08, 2023ToekomsVenster: Moeg en oorlaaiMaak die Woord van die Here oop. So kom jy tog aan die anderkant uit....more4minPlay
September 08, 2023ToekomsVenster: ‘Moenie te veel praat oor môre nie’Hy staan gereed om my in môre te verwelkom, beloof dat Hy reeds die pad voorberei het, dat Hy net sal toelaat wat tot my vorming sal bydra, dat sy genade genoeg is, sy beloftes my sal dra en sy Woord my sal leer. Dankie Heilige Gees, U is alreeds daar....more3minPlay
September 08, 2023ToekomsVenster: ’n Lewe in oorvloedJesus is die geheim van ʼn oorvloedige lewe....more3minPlay
September 08, 2023ToekomsVenster: God praat steeds met jouDie positiewe in die aangehaalde teks is die feit dat God praat en nog nie opgehou het met praat nie....more3minPlay
September 03, 2023ToekomsVenster: Hoe om die boompie te buigJy wat moedeloos is met jou kind, het jy al gebid?...more3minPlay
September 03, 2023ToekomsVenster: God het nog nie moed opgegee met SA nieEk dink, nee ek glo, dat hy nog ʼn besonderse plan het met hierdie land en sy mense, meer nog, met jou en my en ons kinders. Glo jy dit?...more3minPlay
September 03, 2023ToekomsVenster: ’n Noodkreet van tienersAs dit nie goed gaan met ons kinders nie, gaan dit nie goed met ons nie – ook nie met ons land nie, ook nie met die kerk as sigbare verteenwoordiger van die Koninkryk op aarde nie....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.