Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
September 03, 2023ToekomsVenster: Is ons kinders te besig?Ons is verbondsouers, ons het belowe dat ons ons kinders sal opvoed en laat opvoed in en met die Woord van die Here. Is ons regtig getrou aan daardie roeping?...more3minPlay
September 03, 2023ToekomsVenster: Kinders, gawe en opdragOuers is nie volmaak nie, ver daarvan. Tog, midde ons gebrokenheid sien kinders die egte soeke na die wil van die Here en ʼn lewe wat in toewyding aan Hom geleef word....more3minPlay
August 28, 2023ToekomsVenster: As jy wakker lêNeem jouself dit voor: “Dit was die laaste vermorste wakkerlê wat ek gehad het. Ek gaan dit as ʼn gawe benut en myself in die Here verlustig”....more3minPlay
August 28, 2023ToekomsVenster: My hande opgehefHande ophef is ʼn gebede en aanbiddingshouding. Dit is ʼn simbool van oorgee, prysgee en opgee met eie pogings, slimmighede en menslike wysheid....more3minPlay
August 28, 2023ToekomsVenster: Sy troue liefde“U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek U prys.” – Psalms 63:4...more3minPlay
August 28, 2023ToekomsVenster: God se mag en grootheidVoltooi byvoorbeeld hierdie sin: “Wanneer ek die erediens bywoon beleef ek...”...more4minPlay
August 28, 2023ToekomsVenster: Vertrou op die HereVertrou die Here. Raak bewus van God, Immanuel, die Een wat ons nooit sal begewe en nooit sal verlaat nie. Hy is ʼn persoonlike God, derhalwe die uitspraak, “my God”....more4minPlay
August 21, 2023ToekomsVenster: Wees wie jy bedoel is om te weesDit is vandag Vrydag. Miskien wil jy jou vryheid gaan vier tydens eerskomende Sondag se erediens. Miskien wil jy volgende week as ʼn vry mens tegemoet gaan, jou ware identiteit omhels en die man, vrou en kind wees wat God bedoel het jy moet wees....more3minPlay
August 21, 2023ToekomsVenster: God het ʼn plan met jou leweStaan op uit jou doodsbestaan en lewe!...more4minPlay
August 21, 2023ToekomsVenster: Ontdek jouselfVra die Here om jou te help. Ontdek die ware jy, voor die tyd daarvoor verby is....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.