Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
October 02, 2023ToekomsVenster: Ervaar ware gelukSo ʼn lewe word met die ewige lewe beloon. So ʼn lewe ken vrede te midde van swaarkry, ervaar self warmte en barmhartigheid, so ʼn lewe is geseënd....more3minPlay
October 02, 2023ToekomsVenster: Moenie dat die lewe jou onderkryMoenie dat daardie omstandighede jou definieer nie. Jy is nie ʼn slagoffer nie maar ʼn oorwinnaar....more3minPlay
September 26, 2023ToekomsVenster: Vier die vredeJesus sê: My vrede gee ek vir julle. Nie die kortstondige en vals vrede van die wêreld nie. Hierdie is die Shalom Jahwe, omvattend, insluitend en genesend....more2minPlay
September 26, 2023ToekomsVenster: Vier jou verlossingSing ʼn loflied, steek ʼn kers aan en wees opgewonde! Die dood, die ewige dood, ʼn toekoms sonder God, het sy greep op jou lewe verloor....more4minPlay
September 26, 2023ToekomsVenster: Vier vreugdeLag omdat die swaarkry vir altyd verby is. Lag omdat ons geliefdes op ons wag. Lag omdat die vriendelike Koning op die troon sit....more4minPlay
September 26, 2023ToekomsVenster: Vier verhoudingsVier die mense wat die lewe vol, mooi, betekenisvol, selfs uitdagend maak. Vier iemand in jou konteks vandag deur ʼn opregte kompliment....more4minPlay
September 26, 2023ToekomsVenster: Kroon van die skeppingGedurende hierdie week wil ek die fokus laat val op die dinge wat die lewe die moeite werd maak. Derhalwe nooi ek jou uit om saam met my die lewe te verken en die goeie gawes wat God gee te herontdek....more4minPlay
September 22, 2023ToekomsVenster: Wat is jou nalatenskap?Somtyds word jou nalatenskap baie jare later eers besef en gevier. Nalatenskap en dankbaarheid vir die lewe as genadegawe, is verwant. Dis ʼn dankbare mens wat iets nalaat....more2minPlay
September 21, 2023ToekomsVenster: Dra liewer die vrug van die GeesJesus sê dra die vrug wat by die bekering pas....more3minPlay
September 18, 2023ToekomsVenster: Prewel is ook bidDie Here sien jou raak en hoor jou prewel-gebede....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.