Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
October 30, 2023ToekomsVenster: Die spasie tusseninTussen stimulus en respons is daar ʼn spasie. Dis ʼn geskenk van bo. Ons het twee ore en een mond. Eers luister, goed luister en dan wanneer die tyd daarvoor ryp is, reageer. Onthou, ʼn sagte antwoord keer die grimmigheid af....more3minPlay
October 30, 2023ToekomsVenster: Kom ons gaan maak ʼn verskilAs hierdie land gaan verander, sal dit net deur die ernstige nadenke en betrokkenheid van gewone mense soos ek en jy plaasvind. Die Here doen sy deel. Wat van ons? Is jy geregistreer en gaan jy stem?...more4minPlay
October 23, 2023ToekomsVenster: Jou liggaam is ʼn tempelVersorg jou liggaam, gee dit genoeg voedsame stowwe, wees versigtig met wat jy daarin sit. Oefen jou liggaam, moenie aan elke gril en gier daarvan toegee nie. Die liggaam kan opdringerig en veeleisend wees. Die liggaam het dissipline nodig. Versorg dit en hê dit lief, baie lief....more4minPlay
October 23, 2023ToekomsVenster: Hoe lyk jou emosionele gesondheid?Hoe gesond is jy emosioneel en wat doen jy daaraan?...more5minPlay
October 23, 2023ToekomsVenster: Liggaam, siel en geesNee, liggaam, siel en gees moet naas mekaar en saam met mekaar, in samehang plek vind om tot uitdrukking te kom....more4minPlay
October 23, 2023ToekomsVenster: Geloof is ’n gaweHet jy opgelet hoe dikwels die woorde “ek glo” hierin na vore kom. Inderdaad, geloof is van ʼn gans ander dimensie. Dit is ʼn gawe van God die Heilige Gees en ʼn mens staan in verwondering as ʼn mens daaraan dink dat jy deel kan wees ʼn geloofsgemeenskap wat oor eeue strek en hul sekuriteit, sin en bestemming, in hierdie woorde gevind het....more4minPlay
October 23, 2023ToekomsVenster: Drie in eenOns is mense van geloof. Ten diepste glo ons dat God met ons op pad is; God Drie-enige, Vader, Seun en Heilige Gees....more3minPlay
October 16, 2023ToekomsVenster: As julle my liefhet sal julle my opdragte uitvoerJohannes 15 dwing ons om ons argumente, oor hoekom ons nie betrokke wil raak nie, te heroorweeg. As ons vriende van God en Christus Jesus is en ons wil dit wees, lê gehoorsaamheid op ons weg....more3minPlay
October 16, 2023ToekomsVenster: Dit is ons verantwoordelikheidOns kan nie alles doen nie, maar ons kan wel iets doen....more4minPlay
October 16, 2023ToekomsVenster: Vriende van Jesus se lewens word aan liefde gekenmerkDaar is geen ander uitweg nie – liefde, met name God se liefde – oorwin harte....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.