Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
November 11, 2023ToekomsVenster: Die soort vrede wat die Here geeOns is moeg en het verkwikking nou nodig....more3minPlay
November 11, 2023ToekomsVenster: Die Here bring vredeMag die Here kragtig ingryp, ware bekering bring in die harte van mense wat die besluite maak. Mag die Here vrede bring in die Midde-Ooste....more3minPlay
November 06, 2023ToekomsVenster: Daar's ’n manier om te sê jy verskilSê jy verskil, dis jou goeie reg. Sê dit op so ʼn wyse dat die ander persoon nie stik na sy asem oor die gure wyse waarop hy, as medemens, behandel word nie....more3minPlay
November 06, 2023ToekomsVenster: Sy guns speel verskillend uitDit beteken nie dat God gunstelinge het nie. Sy guns speel verskillend uit in verskillende mense se lewens....more3minPlay
November 06, 2023ToekomsVenster: Wie vertrou jy?Ek dink die Here verwag dat ons albei doen, maar om van tyd tot tyd net te vra vir wie jy nou eintlik vertrou, is nie ʼn ongesonde oefening nie....more4minPlay
November 06, 2023ToekomsVenster: Ook hier sal die Here vir jou sorgVan kleintyd tot vandag toe nog sorg die Here. Hy is getrou en doen wat Hy beloof het. Hy het geen tekort aan enigiets nie. By Hom is daar ʼn oorvloed genade, sorg, omgee, ondersteuning, noem maar op....more3minPlay
November 06, 2023ToekomsVenster: Die Here sorgDie laaste woord word inderdaad deur Hom gespreek. Sy beloftes staan vas en elkeen wat hier lees, kan daarvan getuig....more3minPlay
October 31, 2023ToekomsVenster: Hy hoor onsWat beteken die teksvers: Op die minste troos in die wete dat wat gebeur nie by God verbygaan nie. Dat Hy die versugting van sy kinders hoor. Dat Hy Hom die lotgevalle van mense aantrek....more4minPlay
October 31, 2023ToekomsVenster: Sy genade is genoegSy genade is genoeg, elke dag. Alles wat ons nodig het, gee Hy gratis en verniet....more4minPlay
October 31, 2023ToekomsVenster: Moenie nou moed verloor nieGod is steeds op die troon. Moenie te gou moed verloor nie....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.