Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
December 11, 2023ToekomsVenster: Kom lewend in die ewigheid aanJesus, die Christuskind van Kersfees, het ʼn pad van vernedering en uiteindelik die dood geloop sodat ons “lewend, veilig, behoue en bloed-gewas” aan die “anderkant” sal aankom....more3minPlay
December 11, 2023ToekomsVenster: Goud, wierook en mirreDie drie geskenke wat die wyse manne uit die ooste na Jesus gebring het, is bekend. Goud dui op die Koninklike, wierook op die Goddelike en mirre op die lydensweg wat Jesus sou moes verduur....more3minPlay
December 04, 2023ToekomsVenster: Sy naam is heiligIntussen, namate ons groei in ons verstaan van wie Hy is, in die mate waarin Hy Homself deur sy Woord aan ons openbaar, raak ons verwondering by die dag groter en groter....more3minPlay
December 04, 2023ToekomsVenster: God is in die hemel, maar ook nabyOns is beelddraers, in alles soos Hy, behalwe dat ons nie Hy is nie. (Lees gerus Psalms 8)...more3minPlay
December 04, 2023ToekomsVenster: Hy is ’n ware Vader vir onsPraat met God en noem Hom met die grootste vrymoedigheid Vader....more3minPlay
December 04, 2023ToekomsVenster: Kom praat met GodVandag is die uitnodiging egter dat jy eg kinderlik, eg-mens en afhanklik met God sal praat....more3minPlay
December 04, 2023Luister: So het ToekomsVenster beginSowat twee jaar gelede is die opsigter, sy vrou en seun op ʼn vakansie see toe gestuur. Vir mense wat nie eers die binnekant van die nabye winkelsentrum ken nie, was dit ʼn lewensveranderende ervaring. Kom luister hoe ds. Jannie Pelser meer oor die ontstaan van ToekomsVenster vertel....more5minPlay
November 28, 2023ToekomsVenster: Wat julle ook al doen, doen dit vir die HereWaarmee is jy vandag besig? Doen dit van harte soos vir die Here....more3minPlay
November 28, 2023ToekomsVenster: Jesus kom weerWaarom stel mense uit en, meer nog, waarom waag hulle om die ewigheid sonder God in Christus Jesus aan te durf?...more2minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.