Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
January 22, 2024ToekomsVenster: ’n Lig vir anderHy is met niemand klaar nie, behalwe hulle wat ons reeds vooruitgegaan het. In hulle is die werk van die Gees volbring....more5minPlay
January 22, 2024ToekomsVenster: Kom ons praat oor oordeelIemand het eenmaal gesê herlewing begin by die sirkel wat ons rondom ons trek en die persoon wat daarbinne staan....more4minPlay
January 15, 2024ToekomsVenster: Roepstem van die HereIn terme van “los maak” wat mag dit verteenwoordig in my en jou lewe? In terme van “strek na wat voor is”, die karakter van Jesus wat in ons lewens gestalte moet kry, is dit ons van harte ingesteldheid?...more4minPlay
January 15, 2024ToekomsVenster: ’n Fokus op die belangriksteDaar is egter ʼn tyd vir alles....more4minPlay
January 15, 2024ToekomsVenster: Sy genade is onverdiendDit lyk asof ons ietwat verleë staan met genade. Trots weerhou ons daarvan om te aanvaar dat ons inderdaad niks kan doen om ons redding te bewerk nie....more4minPlay
January 15, 2024ToekomsVenster: Ware vertroue is op God gerigWaarom Hom nie by vernuwing vertrou in die jaar wat voorlê nie?...more4minPlay
January 15, 2024ToekomsVenster: 'Net een ding'Die digter sê dus dat sy fokus op die Here is. Hy wil die Here relevant beleef in alles waarmee hy besig is....more4minPlay
December 13, 2023ToekomsVenster: Hy het my gesalf vir diensbaarheidDalk wil jy sommer nou saam bely: Die Gees van die Here is op my en Hy het my gesalf vir my dienswerk vandag.*Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2023. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 15 Januarie 2024 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar....more3minPlay
December 11, 2023ToekomsVenster: Ja, maar …Miskien moet ons weer dink oor ons “ja maar”!...more4minPlay
December 11, 2023ToekomsVenster: Oom, help my!Maar wat word dan van die mense wat sê, vra, smeek: “vat my net hier weg”?...more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.