Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
February 19, 2024ToekomsVenster: Kiekies uit die geheueEk noem dit sommer geheue-kiekies. Ek neem foto’s in my gemoed en bêre dit vir ʼn ander dag. Dis kosbare oomblikke, geleenthede, gawes wat nooit weer net so herhaal sal word nie....more4minPlay
February 19, 2024ToekomsVenster: Wat weet die martelare?Wat elkeen van ons vandag nodig het is ʼn ander soort genade....more4minPlay
February 12, 2024ToekomsVenster: Kinders bly ons verantwoordelikheidSuid-Afrika se kinders is ons gesamentlike verantwoordelikheid. Ons mag hulle nie versaak nie....more3minPlay
February 12, 2024ToekomsVenster: God roep ons die diep see inDie seën lê in die diep water van geloofsvertroue....more3minPlay
February 12, 2024ToekomsVenster: Wie se standaard handhaaf jy?Onthou, jy is 'n beelddraer van die lewende God self....more4minPlay
February 12, 2024ToekomsVenster: Die son vat dooierus op die horisonKom Son van geregtigheid, ek buig voor U, Heer....more3minPlay
February 08, 2024ToekomsVenster: ʼn Plek vir almalDis tyd dat ons mekaar spasie onder God se son gun. Ons mag nie ons eie beeld bou deur van ander mense ʼn karikatuur te maak nie....more4minPlay
February 08, 2024ToekomsVenster: Elkeen se verantwoordelikheidAs elkeen van ons respek vir onsself, ander en die omgewing, God se handewerk betoon, sal Suid-Afrika anders daaruitsien....more4minPlay
February 05, 2024ToekomsVenster: Met dankbaarheidMag die grootsheid van God se genade wat prakties op soveel maniere in jou en my lewe uitspeel ons altyd, weer en weer, sprakeloos laat....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.