Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
March 18, 2024ToekomsVenster: Loshande deur die leweIs jy steeds op wieletjies? Kom jy reg sonder om hulp te vra, of is dit ʼn geval van: “Dankie Here, ek kon die uitdaging hanteer. Dankie dat U daar sal wees vir die volgende uitdaging”?...more4minPlay
March 18, 2024ToekomsVenster: Hoe dan anders?Een van die grootste foute wat ons kan maak is om goed as vanselfsprekend te aanvaar. Bid dan saam met my: “Here, ek bekeer my opnuut tot U”....more4minPlay
March 12, 2024ToekomsVenster: Mag ons nederigheid hêOns gaan waarskynlik verras word deur hoe God oor dinge dink....more4minPlay
March 12, 2024ToekomsVenster: Eenheid en verskeidenheidHoe dink ons oor eenheid en verskeidenheid binne die een liggaam van Christus Jesus?...more5minPlay
March 12, 2024ToekomsVenster: Jesus het alles vir ons gegeeDaar is nie sprake van winskope wanneer dit by die Koninkryk se sake kom nie....more5minPlay
March 12, 2024ToekomsVenster: Gemaak met ’n besonderse doelDie woordjie “uitverkies” word somtyds met baie emosie gelaai. Sou dit beteken dat God sommige gekies en ander dus verwerp het?...more5minPlay
March 11, 2024ToekomsVenster: Om ’n gawe van onderskeiding te ontwikkelDie vraag aan die einde van die dag lyk my is: is ons regtig met die Here se werk besig?...more4minPlay
March 04, 2024ToekomsVenster: Ek dink God huil!Ek dink God huil as soveel bloedvergieting, hartseer en trauma aan Hom toegedig word....more5minPlay
March 04, 2024ToekomsVenster: Waar lê die fout?Soos die lied sê, spreek ons lewe of spreek ons dood?...more5minPlay
March 04, 2024ToekomsVenster: Waar is die vissie?Feit van die saak is dat ek al ʼn geruime tyd voel die Here sê die fase het verbygegaan. Ek hou vas maar Hy wil iets nuut doen. Die Here sê, Hy is ernstig, al moet Hy met my praat deur die vis wat nie meer daar is nie....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.