Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
March 04, 2024ToekomsVenster: Die boom is nie dood nieMoenie opgee nie, dis net ʼn seisoensverandering....more4minPlay
March 04, 2024ToekomsVenster: God praat met jouDis die belofte van die nuwe lewe in Christus wat ons nooi om ʼn koersaanpassing te maak....more4minPlay
February 29, 2024ToekomsVenster: Afgereken met sonde sodat ons kan leefJesus het klaar betaal. Ons is nie meer bang nie. Die dood is geen bedreiging meer nie....more5minPlay
February 29, 2024ToekomsVenster: Die groot oorgangLees gerus wat Paulus skryf oor die oorgang en wat daarby betrokke is. Hy kontrasteer die teenwoordige met die toekomstige....more6minPlay
February 29, 2024ToekomsVenster: Nie hier nie, beteken nie dood nieDie Bybel sê die plek waarheen hulle vertrek het, is onbeskryflik mooi....more5minPlay
February 27, 2024ToekomsVenster: Die klip is weggerol, kyk, die graf is leegOns wat baie eeue na Christus leef, bely dat die Bybel, die Woord van God, die Waarheid is....more4minPlay
February 26, 2024ToekomsVenster: Anderkant die doodDan is daar ook die wete dat Christus se opstanding ons eie opstanding waarborg en dat dit ons sekuriteit is. Mag dit jou eweneens bemoedig....more5minPlay
February 23, 2024ToekomsVenster: Onthou jy nog?Iemand praat van ʼn tweede naïwiteit – glo soos ʼn kind glo, onvoorwaardelik en opreg....more4minPlay
February 22, 2024Toekomsvenster: God kies nie kant nieDit voel vir my asof ons deurentyd met mekaar baklei....more5minPlay
February 19, 2024ToekomsVenster: Vasbyt, daar is ’n uitkomsHaal asem, en as jy uitblaas bely jy dat God groot is....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.