Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
February 05, 2024ToekomsVenster: Gelowige, jy is reeds vrygekoopOns is vry. Leef in daardie vryheid....more4minPlay
February 05, 2024ToekomsVenster: Saai in seisoenWaartoe roep die Here jou al ʼn geruime tyd? Koop die tyd uit. Moenie verskonings maak nie. Laat 2024 punte tel in God se Koninkryk....more4minPlay
January 29, 2024ToekomsVenster: Die kuns van die leweDankie aan soveel rolspelers wat ons die kuns van die lewe leer....more3minPlay
January 29, 2024ToekomsVenster: God ken my sielGod ken my siel. Ek deel my siel met Hom. Hy verstaan. Hy verwyt nie. Wys nie vingers nie. Skryf nie af nie. Hy is nie veroordelend, vingerwysend of gewoon ongeskik soos sommige mense nie. Nee, Hy koester my siel....more3minPlay
January 29, 2024ToekomsVenster: God woon onder ons lofgesangeSing omdat jy bly is, mens is, medemens is, en sing omdat jy leef....more3minPlay
January 29, 2024ToekomsVenster: Ek wil volrond weesEk wil volrond mens wees, feesvierend deur die lewe gaan, die bergtoppe bewandel, van God se blomme in die vallei ʼn ruiker maak en vir ʼn stukkende mens aangee. En jy?...more4minPlay
January 29, 2024ToekomsVenster: Kom ons ontmoet mekaar as volronde menseMag ons mekaar die stereotipering, die slegsê, die verdagmakery verskoon. Mag ons mekaar as volronde mense ontmoet. Immers, God is nie met een van ons klaar nie....more4minPlay
January 22, 2024ToekomsVenster: Raak jy nog ontsteld?Kom ons raak weer ʼn slag ontsteld. Daar is eintlik geen ander opsie nie....more4minPlay
January 22, 2024ToekomsVenster: ’n Hoopvolle toekomsGister is water onder deur die brug, word gesê. Moenie jou tent daar opslaan nie. As jy moet vertoef, kap die tentpenne liggies in. Môre kom die son weer op....more3minPlay
January 22, 2024ToekomsVenster: Vind jou vreugdeVind jou vreugde in die Here en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.