Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
April 15, 2024ToekomsVenster: Niks anders as rebellieDie wêreld lyk soos wat dit lyk vanweë sonde. Sonde is niks anders as rebellie teen God en sy standaard nie....more7minPlay
April 15, 2024ToekomsVenster: Wie se sonde vergewe wordDie Bybel sê dat ons sonde soos ʼn skeidsmuur is tussen ons en God. Die skeidsmuur is egter afgebreek vanweë die volmaakte offer wat Jesus aan die kruis van Golgota gebring het. Gaan lees gerus maar Jesaja 59:2....more5minPlay
April 10, 2024ToekomsVenster: Loop jou skoene deur vir die EvangelieHet jy al vir iemand vertel?...more5minPlay
April 10, 2024ToekomsVenster: Waarlik vry, of nie?Ons het genade nodig en God gee dit vrylik aan elkeen wat daarvoor vra....more6minPlay
April 10, 2024ToekomsVenster: Wat glo jy van Christus?“Kies en besluit wat jy van My glo”. Het dit dalk tyd geword dat jy kies, besluit, verwoord, dalk neerskryf wat jy van God Drie-enig glo?...more6minPlay
April 09, 2024ToekomsVenster: Moenie toegee nieOns wil nie een dag hoor dat die Here vra, waarom het jy nie geleef nie? Waarom het jy jou tuisgemaak in tragedie, hartseer, bitterheid en verwyt?...more5minPlay
April 08, 2024ToekomsVenster: Die bose is ʼn werklikheidOns is inderdaad gewapen met die volle wapenrusting van God. Ons laat ons nie intimideer nie, maar word ook nie onvoorbereid gevang nie....more5minPlay
April 04, 2024ToekomsVenster: Die dimensies van die kruisJesus het jou lief sodat jy die maatjie langs jou kan liefhê. Dit werk nie anders nie. Die een is voorwaarde, die ander die noodwendige gevolg....more3minPlay
April 04, 2024ToekomsVenster: Daardie halwe sny broodMiskien kan jy in jou vriendekring of Bybelstudiegroep besin oor hoe julle ʼn bydrae kan lewer om honger in ons sonskynland te help aanspreek....more4minPlay
April 03, 2024ToekomsVenster: Wat dan is die sin van alles?As God nie daar is nie, watter sin het alles? Maar nou is Hy daar, werksaam in ons lewens en in ons wêreld. Skep moed!...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.