Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
May 13, 2024ToekomsVenster: Die oes moet ingesamel wordDie oes moet ingesamel word sodat die Koning kan terugkom. Is ons daarmee besig?...more5minPlay
May 13, 2024ToekomsVenster: Met die belofte van die wederkoms kom ʼn opdragGehoorsaamheid is om vreugdevolle besig te wees met die koms van God se ryk op aarde. Hoe en waarmee is jy besig?...more5minPlay
May 08, 2024ToekomsVenster: Die Boodskap van die BybelDie Gees sluit die Woord van die Here vir ons oop en help ons om dit beter te verstaan....more5minPlay
May 08, 2024ToekomsVenster: Daar is vryheidHy bewoon die harte van God se kinders. Hy bevestig die vryheid waaraan kinders van die Here deel gekry het....more4minPlay
May 08, 2024ToekomsVenster: Lyk vorentoe soos ʼn doodloopstraat?Is jy op ʼn plek waar vorentoe soos ʼn doodloopstraat lyk? Die Gees tree vir jou in, die Gees pleit vir jou by die Vader, Hy is jou voorspraak by die Vader....more4minPlay
May 07, 2024ToekomsVenster: Sy handewerk is ’n uitnodigingDie Gees vul ons met liefde, krag en selfbeheersing. Wat ʼn kombinasie van genademiddele – krag en selfbeheersing. Dink ʼn bietjie daaroor na....more4minPlay
May 06, 2024ToekomsVenster: Julle sal die Heilige Gees ontvangMag ons baie bewus wees van die groot geskenk wat God gegee het: Sy Gees in die lewe van elkeen wat glo....more4minPlay
April 30, 2024ToekomsVenster: Mag die Heilige Gees orde bringMag die Heilige Gees ook in hierdie tyd orde bring in ons bestaan....more5minPlay
April 30, 2024ToekomsVenster: Die Gees kom woon in onsJesus se volgelinge word nie as weeskinders agtergelaat nie. Die Gees wat altyd by ons bly, kom neem sy intrek in elke gelowige....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.