Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
June 10, 2024ToekomsVenster: Oorwinning oor sondeJy kan die oorwinning smaak. Gee God die geleentheid om jou te bemagtig....more6minPlay
June 10, 2024ToekomsVenster: Wat glo jy oor die Bybel?Geïnspireerd beteken dat God aan die Woord kom as ʼn mens die Bybel met verwagting en geloof lees....more6minPlay
June 03, 2024ToekomsVenster: Mag Hy jou versterk en bewaarWaar is jou sagte plekkie? Wees bedag daarop....more3minPlay
June 03, 2024ToekomsVenster: Net genoeg omgeeJesus leer dat ons moet bid vir ons daaglikse brood. Natuurlik wil God sorg, maar ons moet sy goedheid nie as vanselfsprekend neem nie. Hy wil ons boonop met deernis vul teenoor hulpbehoewende mense....more3minPlay
June 03, 2024ToekomsVenster: Waarheid en omgee in God se koninkrykSy koninkryk word deur waarheid en omgee gekenmerk. Is dit waarvoor jy jouself beywer? Het jy ʼn Koninkryk-hart?...more3minPlay
June 03, 2024ToekomsVenster: Sy Vaderhart klop warm vir jouDie pa wat ons “in die hemel” het kom nie met verwyte as ons Hom teleurstel nie. Hy is ʼn goeie vader. Kinders moet weet dat ʼn pa se deur altyd oopstaan....more4minPlay
June 03, 2024ToekomsVenster: Gesels net so met Godʼn Mens gesels net so met God. Jy begin doodgewoon met “Jesus”, en praat dan jou hart uit....more4minPlay
May 27, 2024ToekomsVenster: Dis Vrydag, maar Sondag komOns kan in desperate moedeloosheid ons tent opslaan by Vrydag, of ons kan gewapen met die volle wapenrusting van God aan beweeg na Sondag....more4minPlay
May 27, 2024ToekomsVenster: Bly bidDie Bybel vertel ons van ʼn God wat ʼn goeie plan met ons almal het. Ek weet wat ek vir julle beplan sê die Here, voorspoed en nie teëspoed nie. (Jeremia 29:11)...more4minPlay
May 27, 2024ToekomsVenster: Bly in verwonderingMoenie die tyd in die ry mors nie. Gebruik dit om te bid, vir die persoon voor jou en agter jou....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.