Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
June 21, 2024ToekomsVenster: Ons sal die Here bly dienIs dit sinvol, redelik, intelligent en volwasse om jou hoop op God te plaas? Daaroor moet jy self besluit, maar ek, ek en my huis, ons sal die Here bly dien te midde van en ten spyte van....more4minPlay
June 21, 2024ToekomsVenster: U trou is grootMidde hierdie warboel van emosies tree dié bemoedigende verse as tydlose waarhede na vore....more4minPlay
June 21, 2024ToekomsVenster: Bedaar en kom tot rusOns het nodig om hierdie gebed vir mekaar te bid....more4minPlay
June 19, 2024Toekomsvenster: God is hierPsalms 46 is ʼn wonderlike troospsalm wat jou herinner dat God by jou is en Hy sal jou help nog voor die môre kom....more5minPlay
June 14, 2024ToekomsVenster: Niks skei jou van God se liefde nieOns het die beloftes in God se woord en dit dra ons....more4minPlay
June 14, 2024ToekomsVenster: God is ons toevlugSkep moed, jy is nie alleen nie. Kyk by die venster uit – die son skyn steeds....more3minPlay
June 10, 2024ToekomsVenster: Dis ’n uitnodigingDit is ʼn uitnodiging om aan te sluit met en by dit waarmee God reeds besig is in die wêreld....more5minPlay
June 10, 2024ToekomsVenster: Leef nou in dankbaarheidʼn Nederige mens is ʼn mooi mens. Die onderbou van nederigheid is dankbaarheid....more5minPlay
June 10, 2024ToekomsVenster: Soek ’n pad na GodGod het ʼn pad terug na Hom voorsien en voorberei. Dit is nie moeilik om te vind nie....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.