Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
May 27, 2024ToekomsVenster: Mag God se seën oor môre waakOns bid vir uitkoms, vir ʼn nuwe, beter dag. Ons bid vir voorspoed en seën....more3minPlay
May 27, 2024ToekomsVenster: Wat leef in jou hart?Jy staan as iemand wat hoop dat dinge in die toekoms beter daaraan toe sal wees. Jy staan as iemand wat gebid het, steeds bid: “Here, wat wil U met my hier in hierdie klein privaat ruimte doen?”...more4minPlay
May 20, 2024ToekomsVenster: Waar God ons kom haal hetKom tuis by ʼn heilige God wat in Christus naby aan jou gekom het en in jou wil woning maak deur die Heilige Gees....more5minPlay
May 20, 2024ToekomsVenster: ’n Kerk met sy deure oopDie kerk verteenwoordig God se genadekring wat Hom in hierdie wêreld verteenwoordig....more5minPlay
May 20, 2024ToekomsVenster: Beskerm ons teen die leegheidSonder God bly ʼn mens se lewe leeg....more5minPlay
May 20, 2024ToekomsVenster: Ek gloIn ʼn wêreld van sinisme, wantroue en ongeloof, is dit genade om te kan sê “ek glo”....more5minPlay
May 20, 2024ToekomsVenster: God as VaderWat beteken dit dan om ʼn vader te wees? Hoe leef jy na die voorbeeld van God wat die unieke en volmaakte uitdrukking van Vaderskap is?...more4minPlay
May 13, 2024ToekomsVenster: Die Gees laat ons bidDie Gees laat ons bid – my lewe bly aan u gewy o Vader van genade....more4minPlay
May 13, 2024ToekomsVenster: Dis Pinkster, dis oestydDie gawe van die Gees is tot voordeel van God se kinders sodat hulle die gawe met ander kan deel....more5minPlay
May 13, 2024ToekomsVenster: Is jy beskikbaar vir die Heilige Gees?Daar is eintlik maar net een voorwaarde en kwalifikasie: Wees beskikbaar en doen wat die Heilige Gees jou beveel om te doen....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.