Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
April 29, 2024ToekomsVenster: Die Heilige Gees teenoor ons eie geweteDie gewete hou ʼn mens by die “ek, ellendige mens”-gedeelte van Paulus se klag, maar die Heilige Gees bring ons by “maar ek dank God in Christus Jesus”....more4minPlay
April 29, 2024ToekomsVenster: Goddelike Drie-eenheid van Vader, Seun en Heilige GeesDrie persone, maar een Godheid, as jy wil, is misterieus, onverstaanbaar en merkwaardig....more4minPlay
April 22, 2024ToekomsVenster: Christus is my hoopBlydskap word nie deur omstandighede bepaal nie....more2minPlay
April 22, 2024ToekomsVenster: Die lewe is ’n spelJy, ek, ons speel vandag. Moet jouself nie te veel bejammer as jy met die harde werklikheid kennis maak nie. Dis gou vergete. Die spel is heerlik, betekenisvol en lewensverrykend....more4minPlay
April 22, 2024ToekomsVenster: Kom bid saamWat ek kán doen is om vandag te bid vir elkeen wat tot die dood toe moedeloos en beproef is....more4minPlay
April 22, 2024ToekomsVenster: Maak oop jou gebalde vuisNT Wright sê dat as die hand soos ʼn vuis na God uitgesteek word, vol verwyte, opstandigheid, arrogansie, kwaad en verwyte, God niks daarin kan plaas nie....more4minPlay
April 22, 2024ToekomsVenster: Ons is die rentmeestersOns is rentmeesters van alles wat God aan ons toevertrou het....more4minPlay
April 17, 2024ToekomsVenster: 'Ek wil jou raad gee, My oog oor jou hou'"Here, hou U oog oor my, leer en onderrig my, wys my die pad wat ek moet stap."...more5minPlay
April 17, 2024ToekomsVenster: Laat my oorwinningsliedere singEk wonder of jy in jou geloofgemeenskap die “Oorwinningslied” sing?...more4minPlay
April 15, 2024ToekomsVenster: Om jou sonde te belyDalk herinner die Heilige Gees jou oor ʼn saak wat jy voor die Here in die reine moet bring. Doen dit sommer nou, doen dit in opregtheid en ervaar die volle vryspraak van God....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.