Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.
March 25, 2024ToekomsVenster: Is God afwesig?Dan sê die spreker na wie ek verwys dat dit nie God is wat by wyse van spreke verhoor word nie, ons staan skuldig. Wat het ons met hierdie wêreld, wat God in sy wysheid aan ons toevertrou het, gemaak?...more5minPlay
March 20, 2024ToekomsVenster: Die vier vingers wat terugwysKan jy sien hoe dit belangstelling wek, liefde ontsluit? As daardie vermaning seermaak, is dit waarskynlik nie liefde nie....more4minPlay
March 20, 2024ToekomsVenster: Jou lewe het betekenisIs daar in ons baie gejaagde, kompeterende wêreld nog tyd en plek vir ouer persone?...more5minPlay
March 18, 2024ToekomsVenster: Loshande deur die leweIs jy steeds op wieletjies? Kom jy reg sonder om hulp te vra, of is dit ʼn geval van: “Dankie Here, ek kon die uitdaging hanteer. Dankie dat U daar sal wees vir die volgende uitdaging”?...more4minPlay
March 18, 2024ToekomsVenster: Hoe dan anders?Een van die grootste foute wat ons kan maak is om goed as vanselfsprekend te aanvaar. Bid dan saam met my: “Here, ek bekeer my opnuut tot U”....more4minPlay
March 12, 2024ToekomsVenster: Mag ons nederigheid hêOns gaan waarskynlik verras word deur hoe God oor dinge dink....more4minPlay
March 12, 2024ToekomsVenster: Eenheid en verskeidenheidHoe dink ons oor eenheid en verskeidenheid binne die een liggaam van Christus Jesus?...more5minPlay
March 12, 2024ToekomsVenster: Jesus het alles vir ons gegeeDaar is nie sprake van winskope wanneer dit by die Koninkryk se sake kom nie....more5minPlay
March 12, 2024ToekomsVenster: Gemaak met ’n besonderse doelDie woordjie “uitverkies” word somtyds met baie emosie gelaai. Sou dit beteken dat God sommige gekies en ander dus verwerp het?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.