Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.
April 08, 2024ToekomsVenster: Die bose is ʼn werklikheidOns is inderdaad gewapen met die volle wapenrusting van God. Ons laat ons nie intimideer nie, maar word ook nie onvoorbereid gevang nie....more5minPlay
April 04, 2024ToekomsVenster: Die dimensies van die kruisJesus het jou lief sodat jy die maatjie langs jou kan liefhê. Dit werk nie anders nie. Die een is voorwaarde, die ander die noodwendige gevolg....more3minPlay
April 04, 2024ToekomsVenster: Daardie halwe sny broodMiskien kan jy in jou vriendekring of Bybelstudiegroep besin oor hoe julle ʼn bydrae kan lewer om honger in ons sonskynland te help aanspreek....more4minPlay
April 03, 2024ToekomsVenster: Wat dan is die sin van alles?As God nie daar is nie, watter sin het alles? Maar nou is Hy daar, werksaam in ons lewens en in ons wêreld. Skep moed!...more4minPlay
April 02, 2024ToekomsVenster: Die spiraal na BoAs jy dit in jou eie krag aandurf sal dit jou onderkry. Gewapen met die volheid van God in Christus Jesus lyk dinge anders. Dit verteenwoordig uitdagings wat in die krag van sy Gees aangedurf kan word....more6minPlay
March 28, 2024ToekomsVenster: Die spiraal na onderNatuurlik wil die Here nie hê dat ons so moet leef nie. Daar is ʼn ander manier om die lewe en sy uitdagings te benader....more4minPlay
March 25, 2024ToekomsVenster: Hoe kyk ons na mekaar?Die Man aan die kruis kyk met soveel empatie na ons. Hoe kyk ons na mekaar?...more4minPlay
March 25, 2024ToekomsVenster: Ons is mens onder mensePaasfees herinner ons dat God die wêreld, die hele wêreld, die mensewêreld ingesluit, so lief het dat Hy sy beste opoffer sodat iets van eg menswees herstel kon word....more6minPlay
March 25, 2024ToekomsVenster: Gegiet in God se beeldWaartoe roep die gebeure ons as dit nie tot diepe dankbaarheid, verwondering en toewyding is nie?...more4minPlay
March 25, 2024ToekomsVenster: Moenie jou hart verloor nieOns mag nie toegee aan die harteloosheid van die wêreld nie....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.