Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
September 02, 2024ToekomsVenster | Is jy sensitief vir ander se lyding?“As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.” – 1 Korintiërs 12:26...more5minPlay
September 02, 2024ToekomsVenster | Ons was self vreemdelinge in EgipteDie Bybel herinner ons daaraan dat ook ons op verskeie maniere vreemdelinge was, en in ʼn sin is ons dit nog steeds....more6minPlay
August 26, 2024ToekomsVenster | Hoe kom ek in die hemel?Ons is besig om aan ons ewige roeping, God se raadsplan met die wêreld, uitdrukking en inhoud te gee....more4minPlay
August 26, 2024ToekomsVenster | Moenie moed opgee nie, as jy net een kan helpOns mag nie moeg raak nie. Sien die kindergesiggies raak en die moontlikhede wat daardie individu in hom of haarself het....more5minPlay
August 26, 2024ToekomsVenster | Die Bybel bly ons gidsDalk staan jy vandag voor so ʼn keuse....more4minPlay
August 26, 2024ToekomsVenster | Eer jou vader en jou moederDie Bybel is daaroor baie duidelik. Alle mense, ook bejaarde mense, is en bly beelddraers van die lewende God....more3minPlay
August 26, 2024ToekomsVenster | OpgehelpIs daar mense in jou omgewing wat opgehelp moet en kan word. Is daar mense by wie jy kan gaan sit, al is dit al wat jy doen?...more5minPlay
August 21, 2024ToekomsVenster: Los iets betekenisvol agterNee, duisend maal nee. Jou stem mag nie saam met jou “sterf” nie. Los iets betekenisvol agter....more4minPlay
August 21, 2024ToekomsVenster: God lag ookDan huil hy ook. Hy huil oor die kerk kragteloos optree in ʼn wêreld wat juis nou die krag van God so nodig het....more6minPlay
August 19, 2024ToekomsVenster: Jy het ’n stem, sing!Sing asof jy die eerste keer van Hom gehoor het en amper nie kan glo dat Hy jou ook liefhet nie....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.