Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
October 01, 2024ToekomsVenster | ‘Prys ons God’God woon met sy omvattende heerlikheid binne elkeen van ons....more6minPlay
September 30, 2024ToekomsVenster | ‘Waar twee of drie in Sy Naam vergader’Die Here werk op verrassende maniere. Ons moet nooit te gewoond raak aan genade nie....more7minPlay
September 23, 2024ToekomsVenster | Wees beskeie en kom tot rusKom tot rus. Dit is aangenaam as ander van jou hou, maar almal sal nie van jou hou nie, nie in hierdie lewe nie. Aanvaar dit en leef voluit en vanuit jou Goddelike en verhewe identiteit....more4minPlay
September 23, 2024ToekomsVenster | Hoop en geestelike volwassenheidOns het mekaar nodig....more5minPlay
September 23, 2024ToekomsVenster | Hoe definieer jy jouself?Dit is duiselingwekkend wat God van ons – my en jou – dink. Dit is ons primêre identiteit en vertrekpunt vir alles....more4minPlay
September 23, 2024ToekomsVenster | ʼn Ware erfenis wat in die hemel bewaar wordHierdie erfenis is in alle opsigte verhewe en gesog – strewe daarna....more4minPlay
September 23, 2024ToekomsVenster | Dit sal nie met my gebeur nieDie lewe van ʼn gelowige is vol keuses. Die Bybel maak dit duidelik. Kies die lewe....more6minPlay
September 18, 2024ToekomsVenster | Laat staan jou nonsensLeef asof dit die laaste dag is en asseblief, kom ons laat staan die nonsens! Ons kan seker maak dat ons saak met die Here “reg” is, dat ons lewe ʼn verskil gemaak het....more5minPlay
September 18, 2024ToekomsVenster | God staan by jouOns is meer as oorwinnaars deur Christus wat vir ons die krag gee....more6minPlay
September 18, 2024ToekomsVenster | Broos maar belangrikDit is juis ter wille van brose, beperkte en tydelike kleipotte, dat God sy Seun gestuur het....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.