Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
September 17, 2024ToekomsVenster | Jesus woon in jouJesus is God se geskenk, gawe, ja, kosbare skat aan die mensdom. Moenie ophou soek voordat jy Hom nie raakgeloop het nie....more5minPlay
September 16, 2024ToekomsVenter | Kom tot rusDie Evangelie laat ʼn mens tuiskom, dit bring rus en vrede, dit bring berusting en aanvaarding en dit is die somtotaal van elke mens se soeke in die lewe....more6minPlay
September 12, 2024ToekomsVenster | Gekom vir ʼn lewe en dit in oorvloedDank God vir sy genade. Dank die Here dat ons uit die opstanding mag lewe....more6minPlay
September 12, 2024ToekomsVenster | ‘Ek bid dat hulle almal een mag wees’Ons het mekaar nodig as die Koninkryk van God in ons land moet gedy....more6minPlay
September 09, 2024ToekomsVenster | Die wêreld het ʼn voorbeeld nodigStel jouself ʼn omgewing voor waar daar geen kerk, of oortuigde, Geesvervulde Christene is nie....more5minPlay
September 09, 2024ToekomsVenster | Kom ons praat oor die kerkWat het jy met Jesus se aanbod van lewe gedoen?...more5minPlay
September 09, 2024ToekomsVenster | Empatie en geduld met die familieJesus het ons vooraf gewaarsku, in die wêreld sal julle swaarkry, maar hou goeie moed, ek het die wêreld oorwin....more5minPlay
September 02, 2024ToekomsVenster | Gesond, maar die letsel blyPa, ma, asseblief, pas jul kinders met Goddelike begeleiding en instaatstelling mooi op....more6minPlay
September 02, 2024ToekomsVenster | ‘Daar behoort ʼn verbod te wees op soveel pyn’Mag die genade van God, Immanuel, God met ons, altyd, onverdun, sonder ophou, jou oorskadu en bewaar....more4minPlay
September 02, 2024ToekomsVenster | Jy hoort nie in die gevangenis nieAanvaar die vergifnis wat God bewerk het, en begin om die lewe aan die ander kant van pyn te omhels....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.