Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
August 19, 2024ToekomsVenster: Die stem van die Here is kragtig, glansrykIs Hy Here van ons lewens en word die belydenis deur ons lewe, optrede en getuienis gedra?...more5minPlay
August 19, 2024ToekomsVenster: Wees vir hulle ’n stemDalk is jy ook een van die wat roep, maar jou stem het hees geword, jy het opgegee met die verwagting dat iemand gaan luister, gaan opdaag, gaan help. Dalk lê jou genesing daarin om juis daarom aan ʼn ander roepende aandag te gee, immers, jy weet hoe dit voel....more4minPlay
August 12, 2024ToekomsVenster: Verstaan Christene hul taak in die wêreld?Is ons nog dienaars? Verstaan Christene hul plek, taak en posisie in die wêreld?...more4minPlay
August 12, 2024ToekomsVenster: Die glas is halfvolIn sy genade het God aan ons oë, ore, hande en voete gegee. Elkeen van ons kan iets doen!...more6minPlay
August 12, 2024ToekomsVenster: Maak ruimte vir ander se verstaanNa alles, die feit dat ek en jy glo, is suiwer genade....more7minPlay
August 12, 2024ToekomsVenster: Emosionele volwassenheid gevraEk wonder of jy met my ervaring kan identifiseer?...more5minPlay
August 08, 2024ToekomsVenster: Die Alfa en OmegaAl wat Hy vra, is kinderlike ontvanklikheid en vreeslose dankbaarheid....more4minPlay
August 08, 2024ToekomsVenster: ’n Verpligting en ’n prysDie skrywer sê dat die kroon van die hemelse wedloop onverganklik is. Niks kan daarmee vergelyk word nie. Dit kos egter toewyding en self prysgawe....more4minPlay
August 07, 2024ToekomsVenster: Almal is op die veldDis anders in die geloofslewe. Almal hardloop, sê Paulus....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.