Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
October 14, 2024ToekomsVenster | Die immergroen EvangelieHy is alles, genoegsaam en oorvloedig. Die Evangelie praat mos van lewe en oorvloed....more6minPlay
October 14, 2024ToekomsVenster | As God ‘maar’ sê verander dingeGod slaap nie. Laat Hom toe om jou te ontmoet. Roep Hom aan....more5minPlay
October 10, 2024ToekomsVenster | Alle kinders verdien dit"Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle."...more4minPlay
October 10, 2024ToekomsVenster | Bly koersvasKoersvas, op weg met God Drie-enig, oortuig en vasberade, is die roeping van elke gelowige....more5minPlay
October 08, 2024ToekomsVenster | Wat in jou hart isEk wonder of jy met my kan identifiseer? Die paaie wat my gedagtes in een enkele dag loop, is asembenewend....more6minPlay
October 08, 2024ToekomsVenster | Begin daarvolgens leweEk is ʼn gunsgenoot, ʼn erfgenaam en ʼn mede-erfgenaam van God in Christus Jesus. Dalk tyd dat ons hierdie status bewustelik toeëien en daarvolgens begin lewe....more5minPlay
October 07, 2024ToekomsVenster | Hoe gebruik ons die Bybel?Dit getuig van ʼn nederige lees en interpretasie van die Here se Woord....more7minPlay
October 02, 2024ToekomsVenster | Leef in vredeMiskien is die beste bydrae wat ons tot die konflik in die wêreld kan maak, natuurlik benewens gebed, om goeie verhoudinge met die mense wat ons pad kruis te handhaaf....more4minPlay
October 02, 2024ToekomsVenster | Om Sy Woord te verkondigTog wonder ek, weet jou en my buurman, kollega, vriend, familielid, van Jesus?...more7minPlay
October 02, 2024ToekomsVenster | Wat ook al beskikbaar isDie voorreg om so ʼn keuse uit te oefen is die meeste mense in Suid-Afrika nie beskore nie....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.