Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
October 28, 2024ToekomsVenster | Niks is gewoon en verveligVra die Here moet jou geestelike oë oopmaak dat jy die wondere van sy genade kan raaksien....more6minPlay
October 28, 2024ToekomsVenster | Ek is jammer, Here!Dalk maak ons heeltemal te min van skuld- en sondebelydenis?...more5minPlay
October 22, 2024ToekomsVenster | Oefen gereeld en doelgerigKom oefen eerskomende Sondag en gedurende die week saam met my....more5minPlay
October 22, 2024ToekomsVenster | Het ons ons harte verloor?In ʼn tyd soos hierdie bid en huil gelowiges oor die stukkende wêreld....more6minPlay
October 22, 2024ToekomsVenster | Ek glo in ʼn goeie, genadige GodHy klop aan die deur. Maak oop vir Hom....more7minPlay
October 21, 2024ToekomsVenster | Wie is die 'een' in jou omgewing?Wie is die een waarvan jy bewus is en wat jou belangstelling nou nodig het? Jy kan en kon die een gewees het. Jesus sou na jou gesoek het....more5minPlay
October 21, 2024ToekomsVenster | Wat wil jy vanaand eet?Jesus in Matteus 25 identifiseer met elke mens in nood wanneer hy sê dat hy honger, naak, eensaam en siek was en dat mense indirek by hom verbygestap het. Hy prys ook die aan wat die nood raakgesien en onwetend Jesus bedien het....more5minPlay
October 18, 2024ToekomsVenster | Oupas se lyntjiesEk soek steeds na ʼn metafoor wat kleinkinders beskryf....more5minPlay
October 18, 2024ToekomsVenster | Troetel jou gistersDis tyd vir nuwe en vernuwende denke, vir die jonger geslag om deur te kom....more4minPlay
October 16, 2024ToekomsVenster | Stop, sê die rooi ligIs die lig vandag groen, geel of rooi vir jou? Kinders weet wat dit beteken. En jy?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.