Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
November 25, 2024ToekomsVenster | Dis nie so eenvoudig nieDit is komplekse sake wat nie sondermeer met reguit-strepe en eenvoudige redenasies afgemaak of afgehandel kan word nie....more6minPlay
November 25, 2024ToekomsVenster | Tik, tik, nog ʼn minuut is verbyVra jouself dalk eerder, hoe bewus was ek van die lewe, wat het ek raakgesien en waardeer, waar het ek stilgehou, gesels, bemoedig. Het ek vasgehou en omhels, ʼn kompliment gedeel, by die Here uitgekom?...more4minPlay
November 21, 2024ToekomsVenster | Die ware JakobDaar is altyd ʼn stukkie “mengsel” in ons waarmee die Heilige Gees wil werk sodat ons toenemend word wat ons in Christus die Here is....more6minPlay
November 21, 2024ToekomsVenster | Is jy jou grootste kritikus?Kom jy met jouself klaar?...more6minPlay
November 18, 2024ToekomsVenster | Gehoorsaamheid aan GodKom na My toe, nooi Jesus. Ek staan by die deur en klop, getuig Openbaring 3:20. Het jy die uitnodiging al aanvaar?...more5minPlay
November 18, 2024ToekomsVenster | Dit is die dag wat die Here gemaak hetKom ons streef daarna om sonskynmense te wees. Begin sommer vandag daarmee....more6minPlay
November 18, 2024Toekomsvenster | ʼn Duisend keer beskermStel jou dit voor, God slaap nie, sluimer nie in nie, word nie vaak nie, is heeltyd beskermend teenwoordig in die lewens van sy kinders....more6minPlay
November 13, 2024ToekomsVenster | My pa is die koning van die heelalOns het ʼn Pa wat ʼn sagte hart het maar beslis is oor wat reg en verkeerd is. Ons het ʼn Pa wat spreek en die golwe bedaar, die storms eerbiedig Hom. Ons het ʼn Pa wat altyd daar is....more3minPlay
November 13, 2024ToekomsVenster | Ons gesels oor God se wilDalk is die meeste wat ons met sekerheid kan sê is: ook hierin is die Here met ons op weg....more4minPlay
November 13, 2024ToekomsVenster | Die lewe gaan te gou verbyGod beloof Hy is daar, ook in die dal van doodskaduwee. Hy belowe dat ons, wie se name in sy handpalm gegraveer is, vir tyd en ewigheid veilig is by hom....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.