Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
December 10, 2024ToekomsVenster | Glo jy dit?Die opsomming daarvan is dat God betroubaar, liefdevol, goed en genadig is. Daardie woorde dien as ʼn verwysingspunt in my lewe. Te midde van en ten spyte van, selfs aarselend en bewend, kies ek om te glo....more4minPlay
December 09, 2024ToekomsVenster | Maak my lewe hoegenaamd ʼn verskil?Deel jy opregte blyke van waardering uit, selfs al betaal jy die mense?...more5minPlay
December 05, 2024ToekomsVenster | Wat God gee, is gratisWil jy uit die skuld kom, die skuld by God? Ontvang vandag vryspraak, vryskelding en die nuwe lewe self....more6minPlay
December 05, 2024ToekomsVenster | Die mense daar buiteKom ons dink ʼn bietjie na oor wie die buite mense in ons verwysingsraamwerk is en oorweeg hoe ons hulle kan innooi in die veilige spasie van ons omgee....more6minPlay
December 04, 2024ToekomsVenster | Skryf ʼn brief aan jou toekomstige selfUiteraard is die belangrikste vraag – waar en hoe pas God by jou toekomstige self in?...more5minPlay
December 04, 2024ToekomsVenster | God van spasiesLeer die kuns aan om daardie spasies te benut....more5minPlay
December 02, 2024ToekomsVenster | God van kleur en geurMag een en elkeen vandag en elke dag die kleur en geur van God in hierdie wêreld vertoon....more5minPlay
November 27, 2024ToekomsVenster | Pensionaris-afslagEk het besluit wie en wat ek is, waar ek inpas, wat ek van die lewe wil hê, waarom ek hier is, wat ek en God met mekaar te make het, waarheen ek op pad is, al is daar net ʼn paar jare oor....more4minPlay
November 27, 2024ToekomsVenster | Lief sonder om te sien“Here,” het ek gesê, “ek kan sonder U nie lewe nie en ek kan sonder U nie sterwe nie.”...more5minPlay
November 25, 2024ToekomsVenster | Trane was skoon, moet dit nie keerMiskien huil jy vandag. Jy huil oor ʼn geliefde wat deur die dood weggeneem is, die verlange is tasbaar, die heimwee onhanteerbaar....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.