Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
February 06, 2025ToekomsVenster | Tekens van die KoninkrykDaar heers ongekende vrede en liefde word op allerlei wyses betoon. Diensbaarheid is een van die merktekens daarvan en die nederigheid onder sy burgers is tasbaar....more6minPlay
February 03, 2025ToekomsVenster | Kinders van die Here staan voor ʼn keuseKinders van die Here staan toenemend voor ʼn keuse: Gehoorsaamheid aan die wil van God, of kompromie tref met die wêreld....more8minPlay
February 03, 2025ToekomsVenster | Onderskei die profetiese stemChristene is priesters, profete en konings. Konings heers met die gesag wat God gee, hulle dien met die liefde wat Hy in hul harte uitstort en hulle verwoord die wil van God met nederige beslistheid....more7minPlay
February 03, 2025ToekomsVenster | Die groen, geel en rooi ligte in die BybelOns gesels oor die rooi, geel en groen ligte in die Bybel. Ek dink God se kleur is groen. Ja, en tog beleef baie God as meer verteenwoordigend van rooi....more7minPlay
January 30, 2025ToekomsVenster | ʼn Bietjie struktuur help baie met gebedGebed soos ons dit in die Ons Vader leer ken, het rofweg drie gedeeltes....more8minPlay
January 30, 2025ToekomsVenster | Gebed wat intelligent en afhanklik isHet jy al so gebid? Dis rou, eerlike en seer. Die Psalmdigter getuig daarvan dat die Here ʼn stukkende hart nie minag nie....more7minPlay
January 27, 2025ToekomsVenster | God wil by jou kuierGebed is gewoonweg praat met God oor wat in jou lewe aan die gang is. Kan ek dit herhaal? Gebed is gewoonweg praat met God oor wat in jou lewe aan die gang is....more7minPlay
January 27, 2025ToekomsVenster | Ons sukkel om te bidSo baie mense beleef ʼn verlammende ongemak wanneer dit by openbare gebede kom. Selfs gebed in die veilige ruimte van ʼn mens se eie huis, is dikwels moeilik....more5minPlay
January 27, 2025ToekomsVenster | Stylvol soos JesusOns moet vir leiers bid, ook ons eie in Suid-Afrika, maar nie vergeet dat hul invloed van korte duur is. Daarom moet alle ware leiers buig onder die gesag van die Een leier wat bo alles en almal uitstaan. Jesus, ons Koning en Heiland....more6minPlay
January 24, 2025ToekomsVenster | Hoe lyk jou gebed vir 2025?Lees weer die Ons Vader-gebed en staan by elke frase stil. Vul maar self die besonderhede in. Gee jouself as ʼn lewende, God-welgevallige offer. Die Here sal jou seën....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.