Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
March 03, 2025ToekomsVenster | KortpaaieIs daar kortpaaie in die geloofslewe? Wel, dit hang af van wat jy as jou bestemming beskou....more4minPlay
March 03, 2025ToekomsVenster | ʼn Bietjie afstand“Klim op ʼn hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Juda: ‘Julle God is hier!’” – Jesaja 40:9...more6minPlay
March 03, 2025ToekomsVenster | Om te kan wagMoenie nou opgee nie – die deurbraak is net dalk om die draai. Om te kan wag is ʼn stuk genade. Alles het immers sy tyd, nie waar nie? Lees net weer ʼn slag Prediker – daar is ʼn tyd om te plant en ʼn tyd om uit te trek....more6minPlay
March 03, 2025ToekomsVenster | Is jy ook afgestomp?“Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet.”...more6minPlay
February 28, 2025ToekomsVenster | Net dalkMoed skep, net dalk, net dalk, kan dinge verander....more3minPlay
February 25, 2025ToekomsVenster | Waar is jou huis?Ek probeer iets verstaan en iets verduidelik van spasie en hoe uiters kosbaar dit is....more7minPlay
February 25, 2025ToekomsVenster | Somtyds kry ek skaamEk sukkel om te verstaan. Die lewe maak nie sin nie....more5minPlay
February 24, 2025ToekomsVenster | Praat die waarheid met mekaarOns praat nie, nie genoeg nie, nie empaties genoeg nie. Nie nederig genoeg nie. Ons mis mekaar. Het jy al praat ʼn kans gegee?...more5minPlay
February 24, 2025ToekomsVenster | Eiebelang en selfverryking is nie die vertrekpuntDis soms so moeilik maar ons mag vra: Here, help ons....more4minPlay
February 17, 2025ToekomsVenster | Om oor die pad vorentoe te besluit“Ek en my huis” sê Josua, ons het die saak vir onsself uitgemaak en ons stap saam met God en Hy stap die pad saam met ons. Julle kan self besluit....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.