Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.
November 04, 2024ToekomsVenster | Sy sonkrag is beter en vernietVoel jy ook dat jou batterye somtyds dreig om leeg te loop? Dalk moet jou fokus verskuif. Mag Hy vandag warm oor jou skyn....more4minPlay
October 28, 2024ToekomsVenster | As ek vir God kwaad wordDie beste raad wat ek jou kan gee vir wanneer jy vir die Here kwaad is, is om met Hom daaroor te praat. Die Bybel belowe, die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal jou bewaar....more6minPlay
October 28, 2024ToekomsVenster | Hoe gaan dit regtig met jou?Ek is so dankbaar dat daar iemand is, Iemand is wat regtig belangstel. Elke gebed is ʼn uitnodiging om Hom te vertel hoe dit met jou gaan, hoe dit regtig met jou gaan....more5minPlay
October 28, 2024ToekomsVenster | Waar is God teenwoordig?Ek vrees ons het twee stelle waardes, een vir Maandag tot Saterdag en een vir Sondag. Een vir die lewe, ons sê dit nie, maar lewe sonder God en een saam met Hom. Die Bybel sê, die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan....more8minPlay
October 28, 2024ToekomsVenster | Niks is gewoon en verveligVra die Here moet jou geestelike oë oopmaak dat jy die wondere van sy genade kan raaksien....more6minPlay
October 28, 2024ToekomsVenster | Ek is jammer, Here!Dalk maak ons heeltemal te min van skuld- en sondebelydenis?...more5minPlay
October 22, 2024ToekomsVenster | Oefen gereeld en doelgerigKom oefen eerskomende Sondag en gedurende die week saam met my....more5minPlay
October 22, 2024ToekomsVenster | Het ons ons harte verloor?In ʼn tyd soos hierdie bid en huil gelowiges oor die stukkende wêreld....more6minPlay
October 22, 2024ToekomsVenster | Ek glo in ʼn goeie, genadige GodHy klop aan die deur. Maak oop vir Hom....more7minPlay
October 21, 2024ToekomsVenster | Wie is die 'een' in jou omgewing?Wie is die een waarvan jy bewus is en wat jou belangstelling nou nodig het? Jy kan en kon die een gewees het. Jesus sou na jou gesoek het....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.