Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.
December 02, 2024ToekomsVenster | God van kleur en geurMag een en elkeen vandag en elke dag die kleur en geur van God in hierdie wêreld vertoon....more5minPlay
November 27, 2024ToekomsVenster | Pensionaris-afslagEk het besluit wie en wat ek is, waar ek inpas, wat ek van die lewe wil hê, waarom ek hier is, wat ek en God met mekaar te make het, waarheen ek op pad is, al is daar net ʼn paar jare oor....more4minPlay
November 27, 2024ToekomsVenster | Lief sonder om te sien“Here,” het ek gesê, “ek kan sonder U nie lewe nie en ek kan sonder U nie sterwe nie.”...more5minPlay
November 25, 2024ToekomsVenster | Trane was skoon, moet dit nie keerMiskien huil jy vandag. Jy huil oor ʼn geliefde wat deur die dood weggeneem is, die verlange is tasbaar, die heimwee onhanteerbaar....more5minPlay
November 25, 2024ToekomsVenster | Dis nie so eenvoudig nieDit is komplekse sake wat nie sondermeer met reguit-strepe en eenvoudige redenasies afgemaak of afgehandel kan word nie....more6minPlay
November 25, 2024ToekomsVenster | Tik, tik, nog ʼn minuut is verbyVra jouself dalk eerder, hoe bewus was ek van die lewe, wat het ek raakgesien en waardeer, waar het ek stilgehou, gesels, bemoedig. Het ek vasgehou en omhels, ʼn kompliment gedeel, by die Here uitgekom?...more4minPlay
November 21, 2024ToekomsVenster | Die ware JakobDaar is altyd ʼn stukkie “mengsel” in ons waarmee die Heilige Gees wil werk sodat ons toenemend word wat ons in Christus die Here is....more6minPlay
November 21, 2024ToekomsVenster | Is jy jou grootste kritikus?Kom jy met jouself klaar?...more6minPlay
November 18, 2024ToekomsVenster | Gehoorsaamheid aan GodKom na My toe, nooi Jesus. Ek staan by die deur en klop, getuig Openbaring 3:20. Het jy die uitnodiging al aanvaar?...more5minPlay
November 18, 2024ToekomsVenster | Dit is die dag wat die Here gemaak hetKom ons streef daarna om sonskynmense te wees. Begin sommer vandag daarmee....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.