Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.
November 18, 2024Toekomsvenster | ʼn Duisend keer beskermStel jou dit voor, God slaap nie, sluimer nie in nie, word nie vaak nie, is heeltyd beskermend teenwoordig in die lewens van sy kinders....more6minPlay
November 13, 2024ToekomsVenster | My pa is die koning van die heelalOns het ʼn Pa wat ʼn sagte hart het maar beslis is oor wat reg en verkeerd is. Ons het ʼn Pa wat spreek en die golwe bedaar, die storms eerbiedig Hom. Ons het ʼn Pa wat altyd daar is....more3minPlay
November 13, 2024ToekomsVenster | Ons gesels oor God se wilDalk is die meeste wat ons met sekerheid kan sê is: ook hierin is die Here met ons op weg....more4minPlay
November 13, 2024ToekomsVenster | Die lewe gaan te gou verbyGod beloof Hy is daar, ook in die dal van doodskaduwee. Hy belowe dat ons, wie se name in sy handpalm gegraveer is, vir tyd en ewigheid veilig is by hom....more5minPlay
November 11, 2024ToekomsVenster | Wat verteenwoordig die rooi lyn in jou lewe?My belydenis dat Jesus die Here is, dat Hy die Seun van God in die vlees is, dat verlossing in sy Naam verkondig moet word, dat Hy die Weg, die Waarheid en die lewe is, staan vas....more4minPlay
November 11, 2024ToekomsVenster | Jy is ʼn geskenk van GodAs die Gees toegelaat word om sy werk te doen kom daar ʼn al hoe groter harmonie tussen die buitekant en die binnekant....more5minPlay
November 08, 2024ToekomsVenster | God is lief vir jouGod is liefde en God is lief vir almal....more5minPlay
November 04, 2024ToekomsVenster | So verskil ons van mekaarDaar is ʼn goue reël waaraan alle kommunikasie moet voldoen, uiteraard, die liefdesbeginsel. Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie, is tog duidelik en navolgenswaardig....more6minPlay
November 04, 2024ToekomsVenster | Trek uit jou skoeneSonder Hom is ons niks. Niemand is soos Hy nie....more4minPlay
November 04, 2024ToekomsVenster | Vir ʼn lewe vol van oorvloedAs ek die kennisgewingbord waarna ek verwys het lees is die vraag wat by my opkom die volgende – nou wat mag ek doen?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,006 episodes available.