Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
February 17, 2025ToekomsVenster | ʼn Reis saam met GodJosua dek die tafel vir die verbondshernuwingsgebeure. Immers, wie wil nie met so ʼn God die pad stap nie....more6minPlay
February 17, 2025ToekomsVenster | Geen tree sonder die HereDaar is twee werkswyse: “Ek of ons sal self regkom” of “sonder die Here, nie ʼn tree vorentoe nie”. Watter een gaan jy vandag kies?...more6minPlay
February 17, 2025ToekomsVenster | Vir Hom is niks onmoontlikSkep moed, die Here is by jou....more5minPlay
February 17, 2025ToekomsVenster | Wees sterk, wees vasberadeWat meer het ons nodig? Die opdrag kom van God en die toerusting kom van sy Gees. Wees bemoedig. By die Here is alles moontlik....more6minPlay
February 10, 2025ToekomsVenster | Om jou Christenskap te leef in praktyk, elke dagDie gedeelte in Romeine is nie maklik nie. Dit vra alles van ons. Dit kan egter van ons gevra word omdat die een wat dit van ons vra, sy alles gegee het....more7minPlay
February 10, 2025ToekomsVenster | Lewe jy vir Hom?Ek dink aan oorgee aan die Here as ʼn tuiskoms. Ek is uiteindelik waar ek hoort....more7minPlay
February 10, 2025ToekomsVenster | Nou is jy ʼn nuwe mensChristusmense is nuwe mense, maar iewers verstaan ons dit nog nie....more5minPlay
February 10, 2025ToekomsVenster | Die grootste prys is reeds betaalJesus het gebloei sodat ons nie hoef te bloei nie. Die prys is betaal. Die rekening is vereffen....more6minPlay
February 10, 2025ToekomsVenster | Gee jouself soos God Christus gegee hetDit is wat die Bybel lewe en oorvloed noem....more6minPlay
February 07, 2025ToekomsVenster | God se kerk praat en klink andersMag ek afsluit en vra dat ons vir ons leiers sal bid. Die wêreld het ʼn uitdagende en baie gevaarlike plek geword. Ons het leiers nodig wat hul voet kan neersit en sê, nie verder nie....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.