Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
January 23, 2025ToekomsVenster | Terug na GodDis 2025 en ons wêreld is stukkend. Is dit stukkend in jou huis? Dit kan regkom. God maak steeds gesond. Hy oordeel en veroordeel nie, nie nou nie, wel eendag....more6minPlay
January 20, 2025ToekomsVenster | Meer tyd saam met die Woord in 2025Dalk wil jy meer tyd in God se Woord deur bring in 2025. Die Gees sal jou daarvoor toerus....more6minPlay
January 20, 2025ToekomsVenster | Waarvoor is jy geroep in 2025?Om die Here te vertrou – al dui alles om die teendeel, om die Here se wil in ʼn situasie te onderskei, om leiding te gee, is ʼn gawe....more6minPlay
January 20, 2025ToekomsVenster | ʼn Jaar van groei in jou geloofMag ons die genade vind om God, sy wil en Koninkryk – soos ons Vader ons leer – te prioritiseer in ons lewens....more5minPlay
January 17, 2025ToekomsVenster | Jy, jou nuwejaarsvoornemens en GodOnthou, God is getrou en sal jou in jou voorneme laat slaag....more6minPlay
January 16, 2025ToekomsVenster | Gee die Here kans om met jou te praatBegin deur te vra: Here, help my, ek wil U hoor....more7minPlay
January 15, 2025ToekomsVenster | Is dit regtig wat die teks sê?Dalk dink jy nou ietwat anders oor die teks?...more7minPlay
December 12, 2024ToekomsVenster | God is liefdeDit is motivering genoeg om weer en weer vir die liefde te kies....more4minPlay
December 12, 2024ToekomsVenster | Kan ander jou volg?Elkeen word iewers met ʼn leierskaprol vertrou....more5minPlay
December 11, 2024ToekomsVenster | Blakend gesond of stukkend en bloeiend?Tyd saam met God is selfsorg. Hoe gesond is jy?...more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.