Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
July 09, 2024ToekomsVenster: Kies versigtig en raakLeef voluit, neem jou besluite, maar wees wys en tree met onderskeiding op....more5minPlay
July 08, 2024ToekomsVenster: So jy is gereed om hemel toe te gaan?“Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.”...more4minPlay
July 02, 2024ToekomsVenster: Wees elke nuwe dag ons kragDie wonder van ʼn nuwe dag. Nog ʼn geleentheid om verwonderd te staan voor die grootsheid van God se genade....more4minPlay
July 01, 2024ToekomsVenster: God se kindersJy mag vra wat ons daaraan kan doen. Ons kan by ons eie kinders begin. Is hulle veilig vandag, in alle opsigte veilig? God verwag dit van ons om ons kinders op te pas....more5minPlay
July 01, 2024ToekomsVenster: As jy moed verloorJa, die Here verstaan, maar ʼn swaarmoedige gees bring jou nêrens nie. Kies vandag om die Here die voordeel van die twyfel te gee. Hy sal jou nie teleurstel nie. Somberheid en ongeduld sal die Antwoord onnodig uitstel....more5minPlay
July 01, 2024ToekomsVenster: God se woord is lewend, kragtigEk smag na ʼn persoonlike ervaring van God se teenwoordigheid....more5minPlay
July 01, 2024ToekomsVenster: Maak die beste van elke geleentheidGehoorsaamheid is sinoniem met dissipline, soos dissipelskap en volharding is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Carpe Diem, gryp die dag, gryp die geleentheid aan....more4minPlay
June 21, 2024ToekomsVenster: Hoe verduidelik ’n mens beproewing?Ja, ek weet my beste poging laat nie reg geskied aan hierdie geheimsinnige werklikheid nie....more6minPlay
June 21, 2024ToekomsVenster: Wees geduldig en wag op die HereGod werk anders. Hy sê meer dikwels wag....more3minPlay
June 21, 2024ToekomsVenster: Gesels met GodDan weer, God skep ʼn behae daarin dat ons met Hom praat – al is dit om sommer so met Hom te gesels oor wat jy dink jy vir aandete gaan voorberei....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.