Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
October 16, 2023ToekomsVenster: Jy is Jesus se vriendHier is dit heel anders. Dit is inderdaad die meerdere wat die “mindere” in sy kring insluit....more3minPlay
October 16, 2023ToekomsVenster: Vriend van GodDie omgekeerde is ook waar. Is ek en jy die naam vriend waardig?...more3minPlay
October 12, 2023ToekomsVenster: Ek aanvaar jouEk hou van jazz en jy van klassiek. Tog het ons mekaar lief. Ek aanvaar jou met die liefde van ons Heer....more3minPlay
October 12, 2023ToekomsVenster: Bid vir hierdie landKom ons begin by gebed. Kom ons bid en vra God vir genade....more4minPlay
October 11, 2023ToekomsVenster: Dankbaar vir werkBegin bid vir die genade om dit wat jy doen, al is dit miskien nie jou eerste keuse nie, dankbaar as ʼn gawe uit die hand van die Here te ontvang en dit te koester....more3minPlay
October 11, 2023ToekomsVenster: Hy weet beterGod is steeds in beheer. Die sekuriteit wat Hy gee is meer as wat die teenswoordige ons kan bied....more4minPlay
October 09, 2023ToekomsVenster: Om jammer te sê is die regte antwoordHoe lyk dit met die “jammers” in jou lewe? Wees haastig om jammer te sê....more3minPlay
October 03, 2023ToekomsVenster: Vryheid om regte keuses te maakOns leef reeds nou vir altyd as ons glo dat Jesus die prys namens ons elkeen betaal het. Ons is vry, maar die vraag is, vry van en vry tot?...more4minPlay
October 03, 2023ToekomsVenster: Kies liefdeBy God kom ons nie weg nie. Hy gee nie toe nie. Daar is nie beweegruimte nie. Hy verskoon niemand van hierdie verantwoordelikheid nie....more4minPlay
October 02, 2023ToekomsVenster: Betuig weer jou afhanklikheid van GodBetuig net weer jou afhanklikheid van God. Doen dit met dankbaarheid. Dis die beste posisie om in te wees....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.