Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
August 08, 2023ToekomsVenster: Om soos sout te weesWeet die mense rondom jou, in jou vriendekring, by die werk, ja selfs in die gemeente, dat jy ʼn oortuigde Christen is? Sal mense wat probleme ervaar jou nader omdat jy ʼn Christen is en hulle bes moontlik sal kan help?...more3minPlay
August 07, 2023ToekomsVenster: Volg Jesus se voorbeeldOns volg die voorbeeld van ons mentor, Jesus Christus....more4minPlay
July 30, 2023ToekomsVenster: Beloftes maak skuldOns verkwalik politici en amptenare omdat hul so integriteitloos optree, maar is ons konsekwent om wat ons belowe het gestand te doen?...more3minPlay
July 30, 2023ToekomsVenster: Bid daaroorDie teks wat vandag aangehaal word, is mooi en besonders. Wie beter om ʼn mens in jou besluitneming te adviseer as juis die Here. Hier belowe Hy dit....more3minPlay
July 30, 2023ToekomsVenster: Wag in stilteJy sal soveel meer kan verrig sonder om so gejaagd te wees....more3minPlay
July 30, 2023ToekomsVenster: Doen wat jou hande vind om te doenDie Here se woorde “seun, gaan werk vandag in my wingerd” het betrekking. In die wingerd is daar ʼn veelheid van take wat verrig moet word....more3minPlay
July 30, 2023ToekomsVenster: Antwoorde op jou gebedMiskien is daar vandag iets waaraan jy niks kan doen nie. Rus in die wete dat die Here betroubaar is. Miskien is daar iets waarvoor jy al lankal bid. Dalk sê die Here dis tyd dat jy die antwoord op jou gebed moet wees....more4minPlay
July 28, 2023ToekomsVenster: Kom ons praat oor sondeDit is juis die verrassende aspek van ons God. Hy gee nie met ons op nie. Hy roep sonder ophou. Hy roep terug, Hy wag dat ons soos die verlore seun in nederige afhanklikheid sal terugkeer....more4minPlay
July 27, 2023ToekomsVenster: Waar is God?Omstandighede mag so donker wees as wat dit wil, wat God sê en belowe is die groter werklikheid. Altyd....more4minPlay
July 26, 2023ToekomsVenster: Hy klop aan die deurHy staan inderdaad by die deur en klop. Wie oopmaak sit by ʼn feesmaal aan. Kies elke dag die kultuur wat by jou status as kind van God pas....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.