Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
July 10, 2023ToekomsVenster: ‘U is my lewe’Ek kan soggens opstaan en saans gaan slaap met hierdie belydenis: “Here, U is my lewe”, en veilig en geborge voel....more3minPlay
July 10, 2023ToekomsVenster: Jy moet ’n keuse maakʼn Mens moet ʼn keuse maak. Ons het nodig om iewers toe te laat dat die Gees van die Here van ons besit neem. Voortaan geld die beginsels van God se Woord in ons lewens....more5minPlay
July 04, 2023ToekomsVenster: Dissipline, struktuur en begeleidingMag ons, as ouers, wysheid ontvang....more4minPlay
July 04, 2023ToekomsVenster: Laat die kindertjies na My toe komChristen-ouers het ʼn uitgesproke of onuitgesproke getuienis dat hulle in die voetspore van Jesus wil wandel....more4minPlay
July 04, 2023ToekomsVenster: Hoe om die Here te dienOns mag nie bydra tot die verwarring wat daar by ons kinders ontstaan nie....more4minPlay
July 04, 2023ToekomsVenster: Hoe groot is UMiskien is ons te haastig. Die skoonheid van die skepping gaan maklik by ons verby....more4minPlay
July 03, 2023ToekomsVenster: Om ’n verskil met jou talente te maak“Julle is die sout van die aarde…”...more5minPlay
June 26, 2023ToekomsVenster: God gaan iets nuuts doenJy kan nie vasgeketting bly aan die verlede, maar terselfdertyd die vryheid van die hede en die toekoms, gerugsteun deur God se beloftes, omarm nie....more4minPlay
June 26, 2023ToekomsVenster: God maak ’n pad deur die seeSkep moed, die laaste bladsy is nog nie geskryf nie!...more4minPlay
June 26, 2023ToekomsVenster: God het jou oneindig liefIn die volheid van die tyd het Christus sy lewe gegee sodat ons vanuit daardie genade kan leef....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.