Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
May 30, 2023ToekomsVenster: Al hoe meer soos JesusGod is getrou, altyd en onder alle omstandighede....more6minPlay
May 29, 2023ToekomsVenster: Op pad na oorwinningOns is eweneens oorwinnaars in Christus Jesus, maar ons loop ook die pad van en na oorwinning....more4minPlay
May 22, 2023ToekomsVenster: Hy gee moed en genadeDankie Vader, dankie vir U genade. Dis onverdiende guns alleen....more3minPlay
May 22, 2023ToekomsVenster: Jy is nie alleen nieGee die volgende tree in die wete dat Jesus dit voor jou, namens jou, geloop het en dat Hy dit ook nou in jou en met jou stap....more3minPlay
May 22, 2023ToekomsVenster: Om iets prys te geeOns leef in ontkenning, opstand en rebellie eerder as om te vra wat God, die Lewe self, vir ons wil leer....more5minPlay
May 22, 2023ToekomsVenster: ‘Meer as oorwinnaars deur Hom’Vandag, hier en nou, het ons ʼn Voorspraak by die Vader. Skep moed, jy is ʼn oorwinnaar....more3minPlay
May 22, 2023ToekomsVenster: Die Bybel bring perspektiefLaat die Woord van die Here toe om die proses Goddelik te begelei, maar maak werk van die emosie. Kom sterker, beter toegerus en volwasse aan die ander kant daarvan uit....more5minPlay
May 19, 2023ToekomsVenster: ’n Veilige plek vir reisigers, soekers en strydersDie lied sê: “Ek was verlore maar deur sy bloed, is daar nou vrede in my gemoed”....more4minPlay
May 18, 2023ToekomsVenster: Op watter wyse word jy geestelik gevoed?Dit is juis die Woord, in ons harte gebêre, wat in tye van swaarkry ons deurdra....more4minPlay
May 17, 2023ToekomsVenster: Wat doen jy om emosioneel gesond te bly?Die vraag is, wat ons doen om emosioneel gesond te bly? Op watter wyse word ons siel-dimensie gestimuleer?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.