Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
April 14, 2023ToekomsVenster: Ek sal rus geeGeestelik volwasse mense vind hulle rus by die Here. Immers, Jesus het gesê, kom na my toe almal wat vermoeid en belas is en ek sal julle rus gee....more4minPlay
April 14, 2023ToekomsVenster: Herlaai jou geestelike leweDis tyd om weer aan die gang te kom. Die Here sal jou help, maar jy en ek moet begin met ʼn goeie besluit....more4minPlay
April 14, 2023ToekomsVenster: Bid en doenHerinner jouself aan die talle beloftes wat daar in die Woord is en hoe dit betrekking het op jou lewe as individu, maar ook op die lewens van mense wat ʼn spasie met jou deel....more4minPlay
April 13, 2023ToekomsVenster: Aanvaar mekaar“Julle kom na ons met arms wat toegevou is, nie om te omhels en te verwelkom nie, maar op ʼn afstand te hou. As ons Suid-Afrika wil red sal ons ons arms vir mekaar moet oopmaak en mekaar omhels.”...more4minPlay
April 12, 2023ToekomsVenster: Gryp die dag, gryp die leweKan ons nie ons arms oopmaak vir mekaar en die toekoms omhels nie? Carpe diem, gryp die dag, gryp die lewe.Sê vandag “ja” vir die lewe....more3minPlay
April 07, 2023ToekomsVenster: Die Bybel praat ook van rusUiteindelik, wanneer God dit goed dink sal ons die ewige rus tegemoetgaan. Ons wil die mense wat deel van ons verwysingsraamwerk vorm nie daar soek en nie vind nie. Maak seker dat hulle deel van die geselskap sal wees....more3minPlay
April 07, 2023ToekomsVenster: Niks kan ons uit die hand van God rukErken doodgewoon jou afhanklikheid van God in Christus Jesus en vra hom om jou lewe oor te neem....more4minPlay
April 02, 2023ToekomsVenster: Kalmte, moed en wysheidHoe gouer ons grootword, hoe beter vir almal. Maak daarmee vrede dat alles nie noodwendig gebeur soos wat ons dit wil hê nie....more4minPlay
April 02, 2023ToekomsVenster: Skep moedRuil jou gevoelens van desperaatheid, uitsigloosheid, moedeloosheid, vrees en angs in en ontvang die gratis gawe van God se vrede in alle omstandighede. Deel dan daardie vrede met ander mense....more4minPlay
April 02, 2023ToekomsVenster: God se bedoeling met woordeMag jou woorde vandag, en elke dag, met sout besprinkel wees....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.