Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.
March 05, 2023ToekomsVenster: Wat is ’n kerk sonder die Heilige Gees?Hoe dikwels hoor en leer ons van die werk van die Heilige Gees?...more3minPlay
March 05, 2023ToekomsVenster: Is Jesus nog eerste hier?Die vraag vandag is; wat is die kerk sonder Jesus?...more4minPlay
February 27, 2023ToekomsVenster: ‘Begin vandag nog om my hart te vernuwe’Net een minuut van jou tyd kan ʼn noodsaaklike proses van verandering in jou lewe aan die gang sit....more4minPlay
February 27, 2023ToekomsVenster: Mag die vlam van herlewing hoog brandMag dieselfde vlam ook hier by ons aangesteek word....more3minPlay
February 27, 2023ToekomsVenster: Om in ’n nuwe lewe te kan wandelHy het boonop goeie bedoelings met ons. Waarom sou ons dink dat toewyding aan God gebrek, swaarkry en ellende beteken? Waarom bevraagteken ons God se bedoelings met ons. Was Hy dan nie getrou in die verlede nie?...more4minPlay
February 27, 2023ToekomsVenster: Herlewing op God se tydPartykeer moet ʼn mens terugkom voordat die Here jou moet terugbring....more3minPlay
February 24, 2023ToekomsVenster: ’n Tweede kans om mooi te weesIs jy ook op daardie pad?...more4minPlay
February 23, 2023ToekomsVenster: Die tempel van die Heilige GeesDie voete moet koers kies na hulle wat leiding, warmte, omgee en versorging nodig het. Die voete moet ander gelowiges agterna loop en bemoedig op die reis....more4minPlay
February 22, 2023ToekomsVenster: God se verteenwoordiger“God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.” – Genesis 1:27...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,092 episodes available.